Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Donker Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -11 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -21 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -21 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago

My moeder is n yster

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

So na n roetine ondersoek by Groen Kloof hospitaal (Little Cump of Mary )hoop spelling is reg hoor my ma sy het agresiewe kanker beide haar borste spesialist het ons en my ma verduidelik pad vorentoe so die 6 Jullie neem hulle haar op en 7 Julie verwyder hulle beide die borste en dan n reeks van bestralling wat volg n harde pad wat volg vir maar my ma se bring it on sy gaan 100 jaar oud word en haar kleinkinders nog lank geniet sy is n vrou wat van yster gemaak is ken jy ook n vrou van yster

Secunda

Sleep nou

Thu, 26/01/2023 - 09:02

More almal dit gaan beter met my ma haar hare groei weer mooi ,haar energie kom mooi terug sy is terug by wassery maar het n dame wat haar help met opvolg en koop van benodighede mooi loop

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 24/02/2023 - 12:13

My ma was gister by Little camp of Mary hospitaal by kanker afdeling gewees toetse gedoen en bloed laat trek sy sopas haar resultate gekry sy nog steeds skoon haar gewig nou opgetel na 55kg en sy se sy voel regtig goed vir ons is dit regtig baie goeie nuus en ons is so dankbaar smiley

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 24/02/2023 - 13:11

Middag, ek is netso dankbaar dat dit goedgaan met jou ma. 

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 04/03/2024 - 09:59

So is my ma se opvolg results 28/2/2024 by Kloof nog steeds negatief waaroor ons so dankbaar is en toe ons haar optel en terug vat na my broer in Pretoria 1/3/2024 laat val sy n bom ek sal n nuwe draad daaroor begin mooi loop

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 04/03/2024 - 12:11

....ek is baie bly saam met julle oor jou Ma se negatiewe toetsuitslag.

Dit is sekerlik maar die enigste toets wat mens graag wil dop[negarief] nê

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 04/03/2024 - 13:34

Baie dankbaar vir jou ma en julle part, my vrou het jare terug 'n groot waarheid kwyt geraak toe sy sê "n Ma hou die familie bymekaar"

Gesien hoe baie families uit mekaar spat as die ma weg valcrying

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 04/03/2024 - 13:41

Stem 1000% saam jou sy wil nie meer daar alleen wees nie so ek respekteer haar sy gaan baie vriende mis maar sy se lewe gaan aan en ek kan haar altyd deur vat vir n kuier in Phallas tyd staan vir niemand stil nie n reality wat my vandag tussen die oe slaan

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 06/09/2024 - 08:12

My ma weer onlangs vir opvolg en so ver is sy kanker vry sy gaan goed aan by haar wassery in Phalaborwa en ja binnekort is sy 80 ons beplan om haar wiltuin toe te vat sy love Letaba ja Abba se genade geen perke mooi loop

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 06/09/2024 - 09:03

...dankie vir deel van goeie nuus. E

Ek beskou elke genesing van kanker as 'n Goddelike wonderwerk

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus