Ons het weer by ATKV Eiland maand pakket gevat 17 Julie - 17 Augustus 2023, staan in F blok staanplek 240 Berdien vorder goed sou ek alleen moet op en afslan dan is dit ok spesialis tevrede met haar vodering maand pakket R4240 deel deur 30 dae = R141 per dag vir staanplek glad nie sleg nie en ons mis daai koue tyd in petrol dorp mooi loop![]()
As ons sou gaan, sou ons tyd…
As ons sou gaan, sou ons tyd beslis oorvleuel het. Ons staan gewoonlik by Eiland mid-Jun tot end-Aug. Maar dit lê nie op die horison vir volgende jaar nie - alhoewel ons harte met 'n punt daarnatoe trek. Ek verplig myself om 'n slag weg te breek van ons gewone vakansies af. As ons volgende jaar die pad vat sal dit waarskynlik 'n uitgebreide toertjie wees wat die Tuinroete, Oos-Kaap, Drakensberg, Suidkus, suide van die wildtuin (K'brug en O/Sabie - wat terloops reeds bespreek is), Platorand, Bela-Bela- omgewing en via die Klein-Karoo terugwaarts. Beplanning is tans vir end-Jul tot end-Sep. Maar let wel, dit is nog net beplanning.
Wessel nee ek hou
Wessel nee ek hou verby los maar virrie mense wat daai rolbal kan gooi ek hou baie van stap en die natuur verwonder dan vang ek nog vis ook by eiland en swem baie Eiland bly maar lekke vir oud en jonk





Klink na....
Middag Shaun
....steel vir my. speel jy rolbal, jukskei om die tyd om te kry. Nou moet jy net oplet of julle en Chris B nie dalk saam daar gaan wees nie. Hy staan mos sommer 'n kwartaal daar nadat hulle in Kruger was.