Forums
As jy onlangs erens gekamp het en dalk 'n paar foto's en storie kan deel van jou kamp ondervinding sal dit baie waardeer word.
Maak asseblief 'n draad oop onder kampplekke en begin sommer jou eie storie met foto's, OF stuur jou foto's en storie na anton@kampforum.co.za
Hahahaha Voortrekker…
Hahahaha Voortrekker. Beoefen geduld maat, ek en Freda sal beslis Foreverplet se kaskenades deel. Fotos ???. Net dié wat nie,, sê-maar-gesuig het nie.. Gelukkig is Elma en Freda daar om ons in toom te hou. Daai ander goed, hulle noem dit OBS , sal ons moet vat vi die koue. Jy weet mos.
Dankie OOM JEEP, ek sien uit…
Dankie OOM JEEP, ek sien uit daarna! ![]()





In terme van die heelal en…
In terme van die heelal en grootheid kan onlangs beteken enige iets wat in die laaste 100 000 jaar gebeur het. Enige kamp storie met foto's, al was dit in 1974!