He he he nou dat ek julle aandag het .2 ou Joodse broers het n winkel op Somerset gehad die winkel was reg langs die hoofpad daai 1 wat vanaf Gauteng loop Kaap toe .Dis skool vakansie en die kaare jaag verby Kaap toe ,Die ouens kry n blink idee hulle gaan van daai gevriesde hoenders koop op groot maat vir die mense wat afkom Kaap toe om te koop .Hulle pak daai oop vrieskaste tot hulle nate toe vol en vra R30 n kilo .So net na Kersfees le daar nog baie hoenders wat ronddryf in die water onder in die vrieskaste .Tipies Jood verlaag hulle die prys na R15 per kilo sodat hulle van die drywende hoenders kan ontslae raak .So kom daar n ou dame om hoenders te koop .Nou die hoenders was in plastiek sakkies kompleet met voete en ingewande die ou dame dog hier is n slang in die gras hoekom so goedkoop .Kyk as n hoender af is dan gaan n mens mos op sy vat daai hoender in die sakkie trek sy beentjies oop en ruik daaraan . Hmmmm nee ,nee dan vat sy die volgende 1 en ruik daaraan en so gaan sy aan met elke hoender in sy sakkie .N broer wat die winkel uitvee staan die storie so en kyk en later kan hy dit nie meer hou nie ,hy stap oor na die ou dame en se Madam wees nou eerlik sou jy daai toets geslaag het
Soek > Search
6 insette
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Hennie Botha | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -3 minutes ago |
| Privaat boodskap | Forum Herstel en terugvoering | Geert -1 hour ago |
| Plaveisel | Olifants River Lodge | Geert -3 hours ago |
| vars terugvoer?? | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -8 hours ago |
| 7 Oktober | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -9 hours ago |
| Dis erg! | Kgalagadi Oktober 2026 | Rona du Plessis -9 hours ago |
Kaal Hoenders
Forums





Hehehehehe
Hehehehehe