Na 'n lang "aanhou" op die telefoon darem deurgekom na Ezibookings, om vir volgende jaar te bespreek. ek vermoed hulle fone lui onophoudelik.
Ons is baie gelukkig, ons bespreking is as volg;
Malelane-------4 Mei
Skukuza -------7 tot 13 Mei
Satara----------13 tot 19 Mei
Tsendze--------19 tot 25 Mei
P. Borwa -------25 Mei Safari park
Deposito betaal en sommer epos na Mopanie gestuur met staanplek voorkeure. Nou hou ons duimvas, gevra in volgorde vir nr 28, 26 en 29.
Hê hê, lekker trek ek jou…
Hê hê, lekker trek ek jou siel uit en jy val binne in daai "trap" spin hom Wessel dat die lap hoedjie skeef staan.
Sanparke vergoed
Ek het nounet verneem dat ek my gelde vir die 12 aande in Satara en Tsendze gaan terugkry.
Ek moet 'n bank bevestigingsbrief vir hulle stuur, dan word dit in my rekening inbetaal.
Ek reken dis uitstekende diens





Johan....
...onthou Grompie staan in die pad, sonkol voor die wa is die buurman se staanplek, sy voertuig was net nie daar nie.
Die paadjie, so breed soos die bakkie, loop verby 2 ander staanplekke, vanaf die groter pad.