Gaan eet nou die dag by Spur ..... ja ek weet lol die kelner wat my bedien kom neem my bestelling .Ek sien die ou het n lepel wat aan n toutjie hang om sy belt .Ek vra toe wats die storie van die lepel aan n tou .Vertel hy vir my die restaurant is baie gesteld op higiene en as hy nou van die eet gereedkap sal laat val moet hy dit gaan omruil vir skones so as die lepel nou vas is aan sy broek kan hy dit nie laat val .En dit spaar baie tyd en tyd is geld .Ek vra hom toe is dit nie moeilik om so toilet toe te gaan met die lepel wat so voor hang nie .Nee sy hy dis eintlik maklik hy maak die knope los en laat hang sy Meneer in die bak sodoende hoef hy nie sy hande te was want dit vat weer tyd .Ek vra hom toe en Hoe sit jy die Meneer weer terug in jou broek .Hy se Ek weet nie wat die ander manne gebruik nie maar ek sit hom sommer so met die lepel terug
Andre die mooi storie is nie…
Andre die mooi storie is nie myne nie! Die eer kom Dassie toe.
Ek is te eerbaarlik om die eer aan my toe te eien.
Jy sien, nog 'n rede hoekom…
Jy sien, nog 'n rede hoekom ek nie by die Spur eet nie, hulle sien my NOOIT weer nie.
Die forum is op sy stukke op…
Die forum is op sy stukke op die oomblik. Julle laat my lekker lag met al jul slim sêgoed.![]()
Wat sal die lewe tog wees sonder 'n sin vir humor? Veral deesdae. Ons sal ons in ons grafte in stres. ![]()
Span Poging
Arie nee wat ons sal se dit was n span poging ek wil net nie sien hoe maak hulle die gate in die Doughnuts nie ![]()
Dassie insinueer jy nou dat…
Dassie insinueer jy nou dat ek daai gate in die doughnuts maak!!!!!!Nee sies man jy vat my vlak, ek is n vreeslike eergebaarlikte mens (of sommer kort weg volgens Len, n Bywyf) en ek neem eksepsie teenoor jou inskrywing!
Ek skryf dit sommer tong in die kies so moet asb nie kwaad word nie!?
Die lewe is n lied
Arie ek kwaad word ........ nee wat my insiens jy moet kan vat wat jy gee ![]()
Ek het darem geweet jy sal…
Ek het darem geweet jy sal nie kwaad word nie.
Môre Arie,…
Môre Arie,
Terwyl jy nou blykbaar geboek word as die man wat die gate in die Doughnuts maak laat dit onwillekeurig die vraag by my opkom.
Wie is dan die benadeelde wat die gaatjies in die Lifesaver sweeties druk ????![]()
![]()
Shame - Oubaas se honne.![]()
![]()





Mooi Arie,…
Mooi Arie,
Hoop jy het die mannetjie 'n duitlike tip gegee.