Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -3 hours ago

Genoeg gespaar

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Na jare van baie suinig leef en spaar, sê die man vir sy vrou:  "Liefling ons kan uiteindelik koop waarvoor ons al sedert 1979 voor spaar."

"'n Splinternuwe Mercedez!" antwoord sy vrou, baie opgewonde.

"Nee, 'n 1979 Mercedez."

Centurion

Dusty

Mon, 29/05/2017 - 06:31

Dit klink vir my soos die storie van die man wat vir sy vrou gese het dat hy geld wegsit en dit is vir oudag.

Kom daar toe 'n man op die plaas en se sy naam is Oudag.

Die man van die plaas was toe besig in die land gewees met plaas werk.

Die vrou se toe vir die besoeker dat haar man juis vir hom gespaar het en gee toe al die geld vir hom

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus