soos julle seker weet is 'n fiets 'n hengse belangrike ding in 'n Amsterdammer se lewe, amper net so belangrik as 'n 4x4 vir ons ou boere nasie! Behalwe vir Bejing is dit seker die stad met die meeste trapfietse!
Nou ja in Amsterdam bly daar twee ouerige omies reg langs mekaar, en heel toevallig heet altwee Gerrit. Op 'n gegewe Vrydagoggend word die een se fiets gesteel en die ander een se vrou sterf, ouderling laat weet toe vir predikant laat hy kan gaan besoek afle. Predikant kry toe die straat nommers verkeerd en hy kom by Gerrit wie se fiets gesteel is, met die gedagte dat die man se vrou oorlede is.
Klop aan die deur en Gerrit maak die deur oop met 'n groot glimlag, nooi dominee in en offer hom 'n dop.
Dominee is so half uit die veld geslaan maar aanvaar maar toe so ligte Oue Jenewertjie, en vertel vir Gerrit dat hy net sy simpatie kom betuig oor die groot verlies. Gerrit ant "Dank je wel, maar ja so grote verlies is et dan tog ook niet, die ding was al erg oud en ook maar goed afgeleefd.
Kyk nou is dominee darem erg geskok maar hy hou sy pose. ' Ja broer maar jullie zyn tog vir baie mooi jaren saamgeweest en dat bly tog een grote schok voor die agtergeblewende"
Nou wonder Gerrit oor die prediker wat so groot ding daarvan maak, vul die glasies op en se Ag ja dominee dat was wel wat van een schok, maar ek ding al een tydje ddar over om maar van die ou ding ontslage te raak en een nuwe een te kryge, Jy weet sy was al goed lendelam, en het ook eigenlik niet meer lekker gery, dit was eigenlik een straf om op haar te ry. Om die waarheid te segge, sy was al so oud en niks meer werde dat ek maar die hele buurt se jongetjies op haar laat leer te rye!"
Daar word Gerrit summier op sensuur geplaas.
LMGA !!! Ja dit was seker …
LMGA !!! Ja dit was seker 'n storie gewees met die buurman ?
Amsterdam ahoi
Ek loop mos 1 dag daar rond in Amsterdam se rooi distrik iemand het my fiets gesteel lol. Ek dink dit was Arie die vabond maar stop toe by 1 van daai plekke wat ellerlei toebehore verkoop .Mense dit is nou omtrent n oe oopmaker winkel daai van plastiek meisies tot opblaas skape .Ek sit alleen in my Hotel in die aand en ek dog sal maar n skapie koop . Vra die verkoopsman my nogal en wink Man of Vrou skapie .Ek gee die ou so vuil kyk en se Gee my n man skaap watse tiepe pervert dink jy is ek





Arme Dominees. Ek…
Arme Dominees. Ek wonder wat het hy gedink toe die ander Gerrit weer vreeslik huil oor sy "fiets wat gesteel is". Was seker bietjie deurmekaar na die twee huisbesoeke.