6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -3 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -5 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -11 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -11 hours ago

Perd

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die ou word 1 oggend wakker na n laat aand gekuiery by die plaaslike verversing saal en skielik begin hy te runnik soos n perd .Hoe langer die dag hoe meer die gerunnik .Hy maak n afspraak met die dokter en nadat hy die ou se storie geluister het sleep hy sy voorskrif boekie en pen nader .En nou dokter vra die ou Skryf jy nou vir my n voorskif uit vir medisyne .Nee se die dokter Ek skryf n permit uit dat jy op  die sypaadjie mag skyt

Centurion

Dusty

Tue, 27/06/2017 - 19:47

Ook 'n perd storie.

'n Klein mannetjie storm die kroeg in en skree" wie het my perd rooi geverf?"

Toe staan 'n bul van 'n man op en se met n kwaai stem" dit was ek"

 Se die klein mannetjie:"wel die eerste laag is droog en reg vir die tweede laag"

0

Die "cow girl" dame kom by die kroeg aangery op haar Perd .N cowboy staan haar so en dophou en toe sy afklim beveel hy haar om te dans .Sy se vir hom sy is glad nie nou lus vir dans die ou ruk sy rollie uit en se Dans!!!! Weer se sy Ek wil nie dans nie .Die cowboy begin so om haar te skiet dat sy begin dans na sy patrone op is draai hy om ,om in die kroeg in te gaan .Sy pelle wil hulle slap lag maar die volgende oomblik hoor hulle die terug snap van n haelgeweer se hammer .Die cowboy draai om en sy se vir hom Kom soen my perd net so onder sy stert as jy weet wat ek bedoel .Heel kalm antwoord die cowboy Jy weet dame ek wou dit nog altyd gedoen het

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus