Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -3 hours ago

Ou Ooms se siening

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Twee Omies sit en gesels oor is seks werk of plesier .Die 1 ou se dis werk die ander ou se nee is plesier .Hulle sien vir Jonas wat verby loop en besluit om hom te vra .Oubaas se Jonas ek dink dis plesier .Nou hoekom se jy so vra hulle .Jonas se Oubaas as dit werk was jy julle die joppie vir my gegee .

Freda ons eie Dr Ruth .Die rede hoekom mans nie aan Dr Ruth moet skyf

Liewe Dr Ruth

Ek vermoed my vrou het n verhouding want sy gaan amper elke aand uit met sogenoemde vriendin sy word altyd om die hoek opgelaai .Die 1 aand besluit ek as ek in my garage sit in die donker sal ek kan sien wie laai haar af want ek kan mooi om die hoek sien van hieraf .Ek skuif agter my Harley Davidson in om te sien wanneer sy afgelaai word .Sit so lekker agter die Harley toe ek opmerk daar lek olie op die Tappet cover .Nou my vraag is Dink jy ek moet dit invat vir regmaak of kan ek dit self doen

Groete Frikkie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus