Forums
Ou Henry Ford kom tot sterwe en arriveer by die Poort. En wat het jy gedoen op aarde vra die Engel hom . Se Henry Ek het die Ford motor kar uit gevind .Okay se die Engel gaan sit daar op die uitvinders wolk .So stap Henry rond en loop in Adam vas .Wat het jy uitgevind vra Henry vir Adam .Ek het die vrou uitgevind se Adam .Hmmmm se Henry Ek dink jy het die exhaust valve te na aan die inlet valve gesit .Mag miskien so wees se Adam maar meer manne ry my model as joune





Skerp !
Skerp !