Sit ek nou die dag in die kroeg 'n biertjie en geniet. Twee jong knape staan by die toonbank so neffens my en gesels, se die een, "Jan jy lyk heel gedaan, wat gaan aan?" "Nee jong dit is my meisie, kan nie genoeg seks kry nie, tot drie keer op 'n dag, ek weet nie wat om te doen nie!"
Draai ek na hulle toe en se, "Maklikste manier om daai drange stop te sit, trou haar!"
Drange
Lol Freda die ou paartjie gaan sien die dokter die man se vir die dokter Dokter my vrou "dont turn me on anymore" Dokter se vir die man hy moet buite wag hy wil die vrou alleen sien . Dokter vra die vrou moet haar ontklee en so voor hom kom staan en n paar keer in die rondte draai .Hy roep die man binne en fluister vir hom Jy is reg sy kon my ook nie warm maak nie





Skaam jou Arie. Hoe kan jy…
Skaam jou Arie. Hoe kan jy so op die ou se battery piepie?