Forums
3 jong meisies sit by die skool en gesels die 1 se My instink se vir my ek gaan 4 kinders he .Die ander 1 se my instink se dat ek 2 kinders gaan he die 3de 1 se Myne stink ook maar praat gelukkig nog nie
Sal nie kan stop as sy eers…
Sal nie kan stop as sy eers begin het nie ![]()
![]()





(No subject)