Twee vriende het met hulle navorsing n middel geskep wat wanneer jy jouself daarmee inspuit gann jou liggaam dood vir 4 dae.
Nadat hulle twee saam beplan en bespiegel het het vriend nommer 1 n groot lewenspolis op sy naam uit gehaal en vriend 2 is die begunstigde.
Hy word toe in gespuit en die dr. se verslag wys natuurlike dood op sy dood sertifikaat.
Die idee is dat vriend nr 2 sal die polis op eis en dan vriend n1 se graf oopmaak en dan die geld deel.
Intussen is daar 2 mediese studente wat n liggam soek om op te eksperimenteer en hulle hoor toe van die begrafnis. Die aand na die begrafnis sluip hulle toe begrafplaas toe en begin die gat oopgrou. Toe hulle naby die kis kom hoor hulle iemand saggies hoes. Verskrik kyk hulle rond maar sien niemand nie. Toe hulle die deksel oplig kom die opsigter daar aan en die"lyk" sit toe regop. Die studente skrik so groot dat hulle blindelings weg hardloop. Die opsigter gryp die graaf en slaan die"lyk" want dit moet mos dood wees.
Intussen het vriend nr 2 besluit dat hy nie die geld gaan deel nie en jaag toe weg met die geld. Dit was op dieselfde tyd wat die studente weg gehardloop het en reg voor vriend 2 se kar. Die swaai toe uit en bots teen n boom en opslag dood.
Vriend nr 1 is toe ook dood van die graaf hou.
Dus bedrog werk nie
Freda is ek nou heel blond??…
Freda is ek nou heel blond?? Dit is Dusty wat die mooi storie geskryf het en nie Dasie nie?
Wie ....Wat ...... Hoekom
Ditsim Arie soos jy terloops skerp opgemerk het was dit nie my storie nie maar Dusty s'n . Praat van om met n ander man se kalwers te ploeg ![]()
Ander ou mag maar met…
Ander ou mag maar met kallers ploeg, solank hy net nie my ploeg gebruik en uit my voor uit bly!
Julle ouens praat my so…
Julle ouens praat my so deurmekaar vandag, ek weet nie of ek kom of gaan nie. En nou weet ek ook nie meer wie is wie nie.
Lyk my ek is die blond hier, Arie. Nou is ek skoon in die verlendheid gestel. Jammer Dusty, ek het skeef gekyk.





Dassie, die storie moet…
Dassie, die storie moet eintlik nie onder kampnar wees nie, klink vir my meet na 'n spookstorie.
Maar jaaaa, wys jou net, so draai die wiel!