Forums
Eerste dag in die skool verduidelik juf aan die kleintjies hoe dinge in die skool werk.
Verduidelik toe ook as hulle wil gaan piepie moet hulle net hul hand opsteek.
Kyk klein Steekbaard haar so ongelowig aan en vra "Dink juf regtig dit sal help?"
Klas, wanneer julle wil gaan…
Klas, wanneer julle wil gaan piepie moet julle net se julle wil die kamer verlaat
Juffrou-juffrou, Jannie het die kamer op die vloer verlaat





Uitstappie dag
He he he Arie die skool kinders is op n uitstappie aan 1 van die perde wedren klubs .Die juffrou se aan die kinders as hulle wil kamer verlaat moet hulle net hulle hande opsteek dan sal sy hulle vat .So neem sy die 1 outjie toilet toe daar binne sien sy so klein mannetjie wat blykbaar sukkel om die porselein bak se hoogte te haal .Kom staan sy agter hom en tel hom op maar sien toe ook die outjie is nogal goed bedeeld .Se sy vir hom Boetie jy is nogal swaar in watter klas is jy .Se hy ek is in geen klas nie ek is n joggie en ry in die 2de wedren