Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago

Graad eentjies & piepie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Eerste dag in die skool verduidelik juf aan die kleintjies hoe dinge in die skool werk.

Verduidelik toe ook as hulle wil gaan piepie moet hulle net hul hand opsteek.

Kyk klein Steekbaard haar so ongelowig aan en vra "Dink juf regtig dit sal help?"

He he he Arie die skool kinders is op n uitstappie aan 1 van die perde wedren klubs .Die juffrou se aan die kinders as hulle wil kamer verlaat moet hulle net hulle hande opsteek dan sal sy hulle vat .So neem sy die 1 outjie toilet toe daar binne sien sy so klein mannetjie wat blykbaar sukkel om die porselein bak se hoogte te haal .Kom staan sy agter hom en tel hom op maar sien toe ook die outjie is nogal goed bedeeld .Se sy vir hom Boetie jy is nogal swaar in watter klas is jy .Se hy ek is in geen klas nie ek is n joggie en ry in die 2de wedren

0

Pietie is laat vir skool en die juffrou is besig met met geskiedenis nogal in Engels . Sy vra Class where is the Portugese Border ? Se Pietie In bed with my mother thats why im late for school wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus