Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -1 hour ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -1 hour ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -1 hour ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -2 hours ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago

Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.

BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.

 👏 👏 🎊 🎁 🥂

Port Elizabeth

Frieps

Mon, 24/07/2017 - 13:49

Jy bedoel seker Len, Wilsur?  Ek het hom of die koffiedraad gelukgewens, maar sal weer sê, geniet jou dag en aand, Len.

Dit is 'n goeie idee om die draad te begin.  Dan kan nuwe verjaarsdae net hier aangekondig word, anders weet mens nie of die birthday boy of girl dit te siene kry nie.

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 24/07/2017 - 14:57

Stem, ek wou ook 'n draad begin om vir Len geluk te sê, toe sien ek op die koffie draad.

Baie geluk Len, mag die dag en jaar vol mooi dinge wees.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 24/07/2017 - 20:57

Dankie vir die gelukwensings van die eerste ou op hierdie draad. En dankie Willem vir die opening van hierdie draad, oulike idee.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 25/07/2017 - 21:45

Baie geluk oom Len.

Sal nie sê oom is al so oud nie.

Lyk nog mooi en fiks vir daai ouderdom.

Jammer ek is so bietjie laat met die geluk wense.

Hoop jy het hom geneit

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 09/07/2019 - 08:16

Gister was Willem JVR (dracoza) se verjaarsdag, baie geluk.

Van dag is dit Jacques Rousseau sin, baie geluk Jacques, geniet die bederf voluit.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus