Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Braai rots of net.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 minutes ago
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago

Vertel 'n grappie!

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

'n Ou oom staan in 'n trein en kyk hoe 'n pragtige, jong volborstige vrou sit en probeer borsvoed.  Die babaseuntjie weier om te drink en sy dreig hom:  "As jy nie drink nie, gaan ek my boobie vir die oom gee!".   So gaan dit aan en aan, elke keer weier die baba en sy dreig weer.  Die oom staan half vererg nader en sê:  "Daai baba beter nou sy mind opmaak, ek moes al 4 stasies terug afgeklim het".

Wat van 'n Brakpan enetjie?

Hoe weet jy, jy is by 'n begrafnis in Brakpan?    As daar onder op die begrafnisbrief staan:   "Moet asseblief nie die lykswa dice nie".

 

 

Centurion

Voortrekker

Sat, 26/08/2017 - 18:56

ek hoor die op radiox5

wat is die verskil tussen brandewyn en kasterolie?

met brandewyn rik en rol jy, met kasterolie knyp en hol jy!

 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 26/08/2017 - 20:14

Oom en tannie is oppad huis toe en stop net gou by die apteek sodat die omie gou Viagra kan koop.  Terug in die kar ry hulle verder en die tannie ontwikkel 'n geweldige hoes bui.

Tannie sê : "Sjoe, ek het 'n padda in my keel "

Oom : "Sorg dat daardie ding op sy plek kom voor ons by die huis is !"

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 26/08/2017 - 20:28

Ek het nou so lekker gelag, nie soveel oor die grap nie, maar omdat Len dit vertel het!!   Mooi Len, ek is bly om te sien jy kan ook partykeer bietjie stout raak.   Jy het my dag gemaak, nee, my naweek.  laughlaugh

0

Ware storie.

Ek was tydens die Kalfie Fees hier by Onrus by 'n "show" by ons Burgersentrum.  Vooraf was daar koffie en eet goedjies in die ingangsportaal gewees en terwyl almal daar rondstaan en gesellig verkeer, kom 'n bekende ginekoloog, (sal nie name noem nie) ingestap en vra so in die algemeen "het iemand my beter-helfde" gesien. Een van die drie dames wat langs my staan haak toe af en sê toe kliphard "nee jong, as ons jou sien dink ons net aan ons onder-helfte". 

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 31/08/2017 - 07:44

Die springbokke gaan die A/B wen in die final van die reeks 42-3

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus