Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -32 minutes ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -11 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -11 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -12 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -12 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -12 hours ago

228 nou 424 Lede

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Die forum staan al 228 lede sterk. Dink nou as al 228 lede aanlyn is. Kom lede val in en gesels lekke saam

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 01/12/2017 - 09:36

Ek wens ook meer van die nuwe lede moet iets kom sê en dan lekker saam gesels ook wat, waar en enige ander onderwerp.

Dan moet hulle ook hulle name op sit op ons eerste saamtrek kamp Maart 2018.

0

Ek praat maar net hier omdat ek nie Bingo kan speel nie laugh

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 07/12/2017 - 10:50

Soos forum nou staan is ons 431 lede puik maar waar is julle almal kom val in en gesels lekke saam hier is iets of meer vir almal laat loop laat hoor van julle

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 18/12/2017 - 07:51

More en welkom aan die nuwe forum lede val in en gesels lekke saam vertel meer van julle asb ons is nou 435 lede puik

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 06/01/2019 - 18:58

Welkom al die nuwe lede kom val in en gesels lekke saam vertel meer van jou / julle dink net as ons 696 lede een dag almal ingelog is en saam gesels dit sal wow wees

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus