Stap die aanvallige jong dametjie briesend by die Sunnyside polisie kantoor in.
Sy wil 'n klag van verkragting indien. Sersant trek 'n leer nader en begin 'n dosier oopmaak, die gewone volle name ID ens.
Toe dit nou by die klag [verkragting] kom wil hy weet waneer dit gebeur het, reken sy "Vier dae gelede" wil die Sersant weet nou hoekom kom sy nou eers raporteer?
"Hellooo, die bank het my nou eers laat weet die tjek het gehop!"
Auntie Frieps!!!!!!!! Nou…
Auntie Frieps!!!!!!!! Nou verstaan ek nie mooi nie, was jy ook in die besigheid???????![]()
OOM ARIE! Jy vat nou 'n…
OOM ARIE! Jy vat nou 'n punt raak. Lees ek weer en sien Freda het baie ondervinding!
En so kan ons die forum lede…
En so kan ons die forum lede heeltemaal onderskat en vlak kyk?
Ja Arie, ek wonder watse…
Ja Arie, ek wonder watse ander talente is nog verskuil hier in ons midde?
Ek het baie jare terug in…
Ek het baie jare terug in skoolvakansies 'n man wat heinings, die ou diamond mesh tipe opgesit het.
Na jy die pale geplant het trek jy drie [een onder, een in die middel en een bo] stringe blou draad tussen die pale. Dan maak jy diamond mesh daar aan vas.
My joppie was gewoonlik om die blou draad te span en goed styf te trek. Dus kan julle my min vertel van draad trek, baie ondervinding daarvan!
Die besigheid...
Ha-ha Arie, ek belowe jou, as ek in die besigheid was, sou ek nie eers C.O.D./cash on delivery gewerk het nie, dit sou C.B.D./cash before delivery gewees het.
Ek sien jyken, want dit is…
Ek sien jyken, want dit is presies soos hulle werk!
Ek sien jy weet! Of hoe…
Ek sien jy weet! Of hoe werk daai rantjie- of walletjies straat? So iets, ek vergeet nou die naam. Daar kan dit dalk wees "begaan thans betalen achteraf".
Nee, ons vrouens is te katvoet vir dit in die land.![]()
Nee, hulle gee jou niks op…
Nee, hulle gee jou niks op genade nie!!!
As ek so na Sunnyside kyk…
As ek so na Sunnyside kyk soos wat ek nou die dag daar deur is (vensters toe, byl gereed, gun in posisie ens, wiele styf vasgebout) sal n man heelwat specials daar raak loop.
Ek verstaan daai specials is…
Ek verstaan daai specials is almal op die black market, met die klem op BLACK.
Ai hoe gril ek nou tot in my tone!





Eish
Arie eish sy is ingegoen