Welkom Nuwe Lede
Welkom aan al die nuwe lede op dié Forum, julle moet dit geniet hier en lekker saam gesels.
- Read more about Welkom Nuwe Lede
- Log in or register to post comments
Welkom aan al die nuwe lede op dié Forum, julle moet dit geniet hier en lekker saam gesels.
Baie welkom op die lekkerste forum Wilana, lekker saam gesêls.
Baie welkom Sakkie, val in en gesles lekker saam!!, begin sommer om bietjie oor jouself en julle doen en late te vertel!!!
Baie welkom aan Walter!!! Ons hoop jy kuier lekker hier. Vertel gerus meer van jouself!!
Verskoon die "laat" verwelkoming, ek dink meeste van ons gereelde lede was maar effe onaktief gedurende die langnaweek!!!
Welkom by kampforum Fransie. Ek sien uit daarna om bietjie fotos te sien van daardie lekker Kamp Bus wat jy gebou het!
Ek hoop jy geniet dit hier en gesels lekker saam
Hello Piet en Elna. Welkom by kampforum. Ons hoop julle sal lekker welkom voel en saam met ons kuier.
Welkom hier by Kampforum Wally Weber! Ek hoop jy gaan lekker saam gesels!
Welkom op kampforum Gedierte! Hoop jy gaan lekker hier saam met ons kuier.
Welkom Herman de Jager! Jy moet lekker saam met ons gesels en deel!
Welkom Oom Henk! Hoop jy kuier lekker saam.
Welkom hier op Kampforum Dirkmars!
Baie welkom by kampforum Ernest!