Soek > Search
Welkom
Welkom nuwe lede!
Welkom Adriaan Oosthuysen
Ons is baie bly om jou hier te verwelkom. Ons vertrou jy gaan inval en lekker saamgesels. Vertel ons asseblief van jou ondervindinge in die kampwêreld. Hier gesels ons oor alles en hoe meer mense saampraat, hoe lekkerder. Ons hoop om gou van jou te hoor.
- Read more about Welkom Adriaan Oosthuysen
- 2 comments
- Log in or register to post comments
Welkom aan Braaiguy, Dawie, corriea en Genie
Baie welkom op Kampforum. Ons hoop julle gaan sommer dadelik inval en saamgesels. Ons hoor graag van jul ondervindinge en kampervarings. Dit raak sommer lekker hier en gesels gerus oor allerhande dinge.
- Read more about Welkom aan Braaiguy, Dawie, corriea en Genie
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 1 view
Welkom aan Neelsec
Welkom aan Neelsec van Uitenhage, ek het die naam al opgemerk, op, en dink CP forum, maar nie kontak gehad nie - kom gesels 'n hond uit 'n bos, of, as jy nie van honde hou nie, 'n aap van tak!!!!
- Read more about Welkom aan Neelsec
- Log in or register to post comments
- 1 view
Welkom aan Danie, André Lourens, naomi123 en Malletjie
BAIE welkom aan die 4 nuwe lede, julle moet asseblief sommer inval en dadelik begin vertel!!!!, van waar, wie almal, waarmee kamp!!, en net lekker saampraat!!!
- Read more about Welkom aan Danie, André Lourens, naomi123 en Malletjie
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 3 views
Welkom Thinus Human!
Baie welkom op Kampforum.co.za Thinus! Ek hoop jy kuier en gesels sommer lekker saam!
- Read more about Welkom Thinus Human!
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 1 view
Dankie tog ek kan weer inlog
Jammer maater ek het moed verloor om in te log . Die ding wou net nie werk nie en deesdae sukkel en nie te lank nie dan strip ek en los dit.
- Read more about Dankie tog ek kan weer inlog
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 2 views
Welkom Henk
Baie welkom Henk, ons hoop om baie van jou te hoor. Geniet die leker forum, spot en gesêls saam.
- Read more about Welkom Henk
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 1 view
Welkom Jan Toermoer
Baie welkom ook aan Jan Toermoer!!!. Jinne, jy klink half gesout in kampeerdery bedrywighede!!!, kom, val in en PRAAT!!!
- Read more about Welkom Jan Toermoer
- 15 comments
- Log in or register to post comments
- 5 views
Welkom ahelmand
Baie welkom ahelmand, gesles gerus saam, en vertel so ietsie van julself, en, kom praat 'n hond uit 'n bos!!!
- Read more about Welkom ahelmand
- 1 comment
- Log in or register to post comments
Welkom PFJ.
Welkom PFJ, vsn Kemptonpark, hoop jy gaan lekker saam gesêls.
- Read more about Welkom PFJ.
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 1 view
Welkom Rudi
Welkom Rudi, gesêls lekker saam.
- Read more about Welkom Rudi
- Log in or register to post comments
Welkom eussteyl
Baie welkom aan eussteyl van Winburg, lyk my jy het half verlore hier aangesluit!!!
Die groot kokkodoor van forum smaak my is half "been-af" en lê net!!!, en die ander kokkodore sien nie raak daar is nuwe lid nie!
- Read more about Welkom eussteyl
- 2 comments
- Log in or register to post comments
Welkom optics
Baie welkom aan optics van Standerton. Lekker kuier hier, en begin Sommer meer van jou/julle te vertel.
- Read more about Welkom optics
- Log in or register to post comments
Welkom Schalk Jonker
- Read more about Welkom Schalk Jonker
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 6 views
Oom Frans
Na aanleiding van Len se onderwerp oor vis braai:
Dit is nie vir verskoning nie, ek is die persoon wat moet pleit vir verskoning.
Ek het oor reageer en vra verskoning.
- Read more about Oom Frans
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 4 views




