Welkom

Description
Welkom nuwe lede!    

Koos is terug

Nelspruit
Profile picture for user Koos Mol
Submitted by Koos Mol on
Forums

Dankie vir al jou moeite Anton. As jy eendag ook voltyds trek kan jy opmaak vir al die verlore slaap. Jou volharding om hierdie forum te laat slaag word waardeer. Hoop om jou eendag iewers raak te kamp.

Groete en veilig kamp.

Koos

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus