Soek > Search
Welkom
Welkom nuwe lede!
Welkom Elna
Elna, dit is altyd lekker om nuwe lede te verwelkom. Ons wil net graag meer van hulle hoor en hoop altyd dat hul aktief sal deelneem. Vertel ons so bietjie van jul kamplewe. Welkom hier en geniet die forum.
- Read more about Welkom Elna
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 13 views
Welkom Alida vd Walt en Max
Ons is bly julle het aangesluit by Kampforum en hoop julle gesels saam. Laat waai met julle kampstories!
- Read more about Welkom Alida vd Walt en Max
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 1 view
Welkom Gerharddeb en Andre
Baie dankie dat jul aangesluit het op Kampforum. Ons hoor graag meer oor jul kampervarings. Gesels asseblief lekker saam.
- Read more about Welkom Gerharddeb en Andre
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 1 view
Baie Welkom Alida v d Walt
![]()
- Read more about Baie Welkom Alida v d Walt
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 4 views
Baie Welkom Nylie van Nylstroom
![]()
- Read more about Baie Welkom Nylie van Nylstroom
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 2 views
Ursula Mostert
Baie welkom op die forum, Ursula. Ons hoop jy sal die forum geniet en ons meer vertel van jul doen en late rondom julle kampery. Ons hoor graag van jou.
- Read more about Ursula Mostert
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 3 views
Welkom By kampforum Jeanette!
![]()
- Read more about Welkom By kampforum Jeanette!
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 3 views
Welkom aan Nino10450 en Dawie Voges
Ons is bly julle het registreer op Kampforum. Maak julself tuis en word deel van die geselskap. Ons hoor graag meer oor julle en van al jul kampervarings.
- Read more about Welkom aan Nino10450 en Dawie Voges
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 6 views
Welkom aan Jaco Buckle en Diederick
Ons hoop om meer van julle te hoor. Vertel ons meer oor hoe julle kamp en waar. Geniet die forum.
- Read more about Welkom aan Jaco Buckle en Diederick
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 2 views
Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings
Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.
BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.
👏 👏 🎊 🎁 🥂
- Read more about Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings
- 109 comments
- Log in or register to post comments
- 1450 views
Welkom Johan Marais
Ons is bly jy het aangesluit by Kampforum en hoop jy gaan lekker saamgesels. Vertel ons gerus meer van jouself en jou kampervarings. Geniet die forum.
- Read more about Welkom Johan Marais
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 3 views
Welkom Kusweg10
Baie welkom Kusweg10, lekker saam kuier, en deel jou stories hier met ons.
- Read more about Welkom Kusweg10
- 3 comments
- Log in or register to post comments




