Ek gee nie om, on in te skryf nie om die waarheid te se ek dring daarop aan om in te skryf en laat een ou/ vrou my probeer stop. Die rede/s hoekom ek die kompetisie moet wen is want ek het die tyd om te gaan en met my seun wat onlangs kimberley toe is en sy eersteling wat binnekort opdaag (3e kleinkind) en my ander kinders se kinders (4 jaar en 9 maande) geniet almal kamp, dus sal ek dit gebruik om my eerste besoek aan sy nuwe dorp blyplek af teskop en die hele familie saam te laat kamp want dit is spesiale tyd in vandag se gejaagde televisie lewe.
Nee wat................
Nee wat, ek dink die nuutste kleinkind in afwagting verdien 'n kuier in Kimberley en nie naby Bloemfontein nie.
Ek sê so omdat ek en nie jy nie, daardie Riviera kompetisie moet wen !
Dankie Freda,…
Dankie Freda,
Ek gaan Len se kommentaar ignoreer want 'n mens kan nie 'n nuwe seuntjie NIE laat leer kamp nie sal seker maar moet wag voor ons hom vat maar Kimberley gaan definitief 'n kuier kry gelukkig is hulle in die proses van trek en word die babatjie in Krugersdorp gebore so ons kan hom sien voor hulle Kimberley toe trek. My seun is nou 3 weke daar wat hy by sy nuwe werk begin het en hulle meubels trek nou eers einde September hulle gaan 'n paar dae by ons kom bly maar as ons gaan kuier is daar nie genoeg plek as die helle lot gaan nie daarom is die uitgestrektheid van 'n kampplek NET die regte ding.
Sopas nuus gekry die…
Sopas nuus gekry die kleinding is oppad, lyk vir my hy het gehoor ons gaan kamp nou is hy oppad, ek laat weet later van die aankomeling nou oppad hospitaal toe.
Hy kon nie wag nie almal het…
Hy kon nie wag nie almal het sy geboorte gemis selfs sy ma. Sy pa is ook nog oppad van Kimberley af hy is darem amper hier.
Baie geluk, veral vir die…
Baie geluk, veral vir die wat al die werk gedoen het - eers pa en toe ma natuurlik!
Dankie almal, sjoe oupa is…
Dankie almal, sjoe oupa is baie trots op sy derde kleinkind en dis nogals 'n seun 'n vangenoot.
Baie geluk daar en met die…
Baie geluk daar en met die 3de kleinding.
Hy is 'n pragtige babatjie,…
Hy is 'n pragtige babatjie, baie geluk aan julle almal. Geniet die mannetjie!
Dit........
Dit lyk vir my die nuwe mannetjie is ook 'n "bok-vir-sports" soos sy oupa se forumnaam.
Baie geluk !
Baie geluk oupa, ek dink…
Baie geluk oupa, ek dink julle het te veel van kamp gepraat, toe is die outjie bang hy mis uit.
Nee maat, jy moet daai naweek wen, daai mannetjie is haastig vir kamp.





Bokvirsports, good luck, ou…
Bokvirsports, good luck, ou maat. Moontlik kan jy gaan doeke omruil by Riviera.