Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -20 minutes ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -27 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -32 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

Onrus woonwapark

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Na aanleiding van Goeie Hout wat komende Desember ALWEER Onrus toe gaan, het ek gou na tariewe gaan loer.

Ek weet nie wat ander oorde se Desember tariewe is nie, maar Onrus s'n lyk baie billik, duurste plekke teen R750/nag.

In vergeleke met Dwarswegstrand se duurste seefront tarief van ~R1300/nag, is dit darem 'n groot verskil. 

Ek het ook al 1 keer by DWS buite seisoen gekampeer, en dit is weliswaar 'n netjiese plek. Tog wonder ek skielik, is daardie eksklusiwiteit by DWS, daai tarief werd. 

Ek kan my indink dat as Onrus vol beset is, kan dit seker 'n besige plek wees, veral daardie massiewe ablusie blok. Ons was amper alleen daar op nr 68, en Marie was bang vir daai groot ablusie blok.

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus