Forums
Was lank laas daar en moet dié een wen om weer te gaan kyk hoe dit daar lyk sonder die Groot boom. Ons wil ook graag vir Wijan gaan wys waar was sy eerste Karavaan kamp gewees vêr terug, hy is September gebore en ons het Danie (WegSleep kamp vriend) se 40ste verjaarsdag daar gehou 'n maand later.
Dit was ons 2de keer wat ons daar was in 2009, die eerste was 'n WegSleep saamtrek in Maart.
So ja dit is tyd om weer 'n draai daar te gaan maak.
En so onthou ons ook vir Ryno wat nie meer met ons is nie.





Dit lyk baie lekker Willem!!
Dit lyk baie lekker Willem!!
