Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -5 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -6 hours ago
Hael November 2026 Geert -6 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -11 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -11 hours ago

Springbok Hit Parade Treffer

Villiersdorp
Profile picture for user Radio World Wide
Submitted by Radio World Wide on

Skakel nou in vir "Non Stop" Musiek van die Springbok Hit Parade Treffers

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 19/06/2018 - 06:01

Springbok radio mis ek tot vandag altyd geluister na David Grasham en sy hit parade

0
Villiersdorp
Profile picture for user Radio World Wide

Radio World Wide

Tue, 19/06/2018 - 13:37

In reply to by Sleep nou

Ja David Gresham was baie goed gewees, tragies dat hy oorlede is, 1979 oorlede weens n asma aanval, Maar ek speel elke Sondag die die hele reeks, Springbok Hit Parade nr 1 tot 30, vanaf 08:00 en dit speel heeldag, non stop

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 19/06/2018 - 13:51

Ek lees op die oomblik John Berks [regte van is Berkowitz] se Biografie, naas David Davies en Evelyn Martin was hy my groot hero, lees dat hy in die 80's die bes betaalde omroeper by verre was.

Sy kontrak met Radio 702 was, elke twee jaar 'n nuwe grys Merc, gratis huis, gratis skool vir sy dogter en seun in die skool en dorp van sy keuse plus salaris van R250,000 per maand. Dan bo op dit een gratis trip na Amerika en een na Australia per jaar.

In die 80's was dit vrek baie geld.

Ek het die vooreg gehad om hom David Davies en Evelyn se hand te kon skud in LM by die Radio Club de Mozambique, was reg langs die groot katerdraal in LM en aan die ander kant was die Laurentina kroeg, selfde naam as die gewilde bier in LM

David Davies het vir Berksie as jong man toe hy by LM radio gewerk het Australia toe gestuur om uitsaai wese te gaan leer. 

0
Villiersdorp
Profile picture for user Radio World Wide

Radio World Wide

Tue, 19/06/2018 - 15:13

Wat n voorreg, ek het darem toe ek nog in Windhoek woonagtig was vir Clark McKay te ontmoet, hy het to by die SWAUK uitgesaai

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus