Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -4 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -4 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -4 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -4 hours ago

Landrover

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek dink Landrover kom al so 'n lang pad en maak so baie mense gelukkig, hulle verdien 'n ere plekkke hier op onse forum?   

 

funny landy

Landover

Landover

landy funny

funny landy

funny landy

funny landy

funny landy

fucked over

funny landy

landy fuse replacement

 

Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 12/06/2019 - 18:58

Ek het ook 2 besit.

1974 Series III 5 deur (met Ford V6) in en Fairy overdrive.

1989 Defender County 5 deur (Rover V8 3500)

Moet erken het nooit probleme met hulle ondervind nie. Hulle was net baie dors.

Sal foto's soek en hier plaas.

0

My second Rhino... The trailer behind was the trailer from my first landrover, Elvis Presley, which was a series IIa. The trailer was built from the back end of a junked series Landrover..

jbm juy

 

My third Sitnievasnie

swdwed2

 

Now this one It'l Dodat

 

fdvergfweg

0
Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 13/06/2019 - 13:29

1957 series 1,  series3 met ford v6, series 3 S Camper , Range Rover classic 2 door, Range Rover Vogue, Defender tdi 300  hardtop, Defender td5 hardtop, Disco 1 tdi,  Defender 110 v8 ldv, Disco 3 en het nog n Defender 300tdi ldv.

En raai wat, net een was n k@k voertuig, die td5 Hardtop. Drive by wire was nog nie mooi ontwikkel vir rowwe werk nie in 1999 nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus