Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie  môre almal. 

Mag…
Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Bandprobleem : Namibië en Botswana Toer Len Loader -8 hours ago
Koos, dankie vir die… Namibië en Botswana Toer Johann L -10 hours ago
Pierre, my Penta, en ek glo… Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -10 hours ago
Goeie middag mede forumiete… Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -11 hours ago
Pragtig Shaun, sê mos altyd,… Kleinkinders, ons lewe. Johann L -12 hours ago
Willem, jy kan vir 'n bedrag… Ewiks afstand beheer praat… Johann L -12 hours ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Thu, 02/05/2019 - 09:04

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Kostes beloop R450 vir die langnaweek.  R150 / nag  vir 4 persone en 1 x voertuig

Stuur vir my 'n epos by anton@kampforum.co.za en dui aan hoeveel persone en nagte + datums en ek sal dan jou bepsrekingproses direk met Aasvoëlkrans aan die gang sit.  

'n 50% deposito word verlang om jou bespreking te bevestig.   Deposito is nie terugbetaalbaar nie!

Wie gaan saam?

Naam Persone Name  
Nico 2    
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan  
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan  
Obie 2 Nico & Millie  
Frieda 2 Frieda Cook  
Karen Wilkinson 3    
Noel 2 Noel & Ronel  
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ  
Johan van Heerden 1 2 Johan en Cora  
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna   
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda  
Johan van Heerden 4 4 Carmen En Julia & Jayden en Amberleigh  
Softarrow 1 2 Hilda Bartizal en Gesin  
Softarrow 2 2    
JohnB 2 John & Sanet  
It'LDoDat 1 Warren  

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

video
google kaart
Middelburg

Noel

Sat, 04/05/2019 - 07:52

Van my af is daar 2 roetes omtrent dieselfde afstand, een roete is Pta op N4 na Kroondal en ander roete is Pta - Krugersdorp - Magaliesburg . As ek op Vrydag middag vertrek die verkeer op Pholokwane snelweg na die noorde is gewoonlik geblok van die verkeer. Hoe is die verkeers vloei vanaf Pta deur Centurion oppad  Krugersdorp toe op Vrydae middae ?

Centurion

Voortrekker

Mon, 06/05/2019 - 09:42

Noel Centurion N14 sal seker die beste roete wees, maar op 'n Vrydagmiddag is dit dieselfde rigting wat mense huiswaarts neem frown.     Ek dink jy moet oorweeg om eerder N4  langs te ry ?

Brits

wessels

Mon, 06/05/2019 - 12:55

Middag Voortrekker

Ons sal nie die winterkamp bywoon nie, nie omdat ons iets teen koue het nie, maar ons het dan net uit die Kruger by die huis gekom.

Soms moet ek ook werk om te kan geniet.

Groete

Wessel

Middelburg

Noel

Mon, 06/05/2019 - 21:35

Dankie Anton. Dankie vir die raad van roete. Albei roete is omewe vir my en ek sal besluit as ek by Polokwane snelweg aankom, indien die verkeer is vol en stadig na noorde se rigting sal ek op Krugersdorp se rigting ry.