Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie  môre almal. 

Mag…
Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Bandprobleem : Namibië en Botswana Toer Len Loader -8 hours ago
Koos, dankie vir die… Namibië en Botswana Toer Johann L -10 hours ago
Pierre, my Penta, en ek glo… Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -10 hours ago
Goeie middag mede forumiete… Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -11 hours ago
Pragtig Shaun, sê mos altyd,… Kleinkinders, ons lewe. Johann L -12 hours ago
Willem, jy kan vir 'n bedrag… Ewiks afstand beheer praat… Johann L -12 hours ago

Sit ek hier op my stoep..................

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Fri, 10/05/2019 - 13:44
Forums

Sit ek so en verlang na my kleinkinders, google toe die jongste dogter  en kry so paar you tube konserte en opnames.

My hart trek nou met 'n lang punt Petoors dorp toe;

Hierdie is my gunsteling opname van haar, en ek wil dit graag met my vriende hier deel.

video
Waar my wa staan

Arie

Sat, 11/05/2019 - 11:54

Die ou man is nie bietjie trots op sy spanetjie nie!

Oudste kleindogter is die slimkop 5 jaar vol beurs by top privaat skool gekry vir akademiese prestasie. Sy is nou in graad 11 en wil siviele ingeneurswese gaan swot. Goed in sport ook laasjaar goue medalje op die wereld beker vir Oosterse gevegskuns gekry.

Jonger enetjie ook 50% beurs vir 5 jaar  by privaat skool gekry nou in graad 8. Doen baie goed met haar sang en al by heelwat konserte opgetree met ń vol band en backup sangers. Ook ñ goue medalje vir Oosterse vevegskuns by wereldbeker gekry.

Hul jongste boetie is tipies seun graad 4 en die akademie gaan maar vrek swaar. Speel rugby sokker doen landloop en swem. Hoop by sal maar eendag profesionele sportman word. Leer is nie sy ding nie!

Ja ek is erg trots op aldrie en mis hulle sterk.