Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Kampvuur

Description
fire Hier gesels  ons oor enigiets. Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

DK

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sun, 13/01/2019 - 13:03
Forums

Net voor ek kerk toe stap kry ek 'n sms van my baie goeie vriend DK.

Julle kon my met 'n veer om klits.......;

Hy het my name van pille wat 'n Prof vir hom voorgeskryf het vir pyn, na aanleiding van my skrywe oor ons lekker dag gister in die kliniek.

Die wel en wee....

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sun, 13/01/2019 - 07:25
Forums

Nouja, kyk die permanent kamp het ook maar sy dinge en draaie.

Gisteroggend toe Petra uit die kooi opstaan kan sy glad nie regop kom nie! Sy loop so skuifel skuifel met haar neus amper op haar naeltjie. Ek [in my wysheid] besluit toe sy het haar rug uitgesit.

Koekroller

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on Tue, 08/01/2019 - 16:35
Forums

Dagse al die leegleers, neef praat nou nie van die wat deel bydra tot die land se ekonomie nie, nee, die wat op die stoep sit en bokkerol het om te doen. Daar is seker so hier en daar een wat besig is met iets wat eintlik as onbenullig beskou kan word.

Onthou jy nog die Drive inn ??

Secunda
Submitted by Sleep nou on Thu, 27/12/2018 - 11:07
Forums
Wie onthou nog die inry daai kos in pak in groot kosblik daai kombers uitgooi pouse vining eet die luidspeaker op bestuurkant inhaak en venster toe maak vir lekke klank soms twee flieks namekaar gekyk vir die prys van een daai kombers voor die kar uit gooi koeldrank drink en jou bewonder wat op die