TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74307 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -2 minutes ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -35 minutes ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -2 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -2 hours ago
Dit wil vir my ook so… Geniepsig Voortrekker -3 hours ago
Dinokeng Red Ons Kampeerbedryf Willem Brits -2 hours ago
Geniepsig ... Geniepsig Willem Brits -3 hours ago

c

Stort.....is weg vir Len.

Submitted by Frikadel on Wed, 31/07/2019 - 13:46
Forums

Daarshy, Len, die draad is verwyder, ek sal my pak vat by Anton!

As iets lede weghou dan weet ons mos nou dit hoort nie daar nie.

Onverskoning word getender aan die wat geafonteer was deur die inhoud.

Centurion

Voortrekker

Wed, 31/07/2019 - 14:04

My aarde oom Frik!   Ek is darem so bly, beindruk, verras, stomgeslaan - ek weet nie wat om te sê  nie- sommer sprakeloos om die feit dat iemand anders so 'n besluit geneem het!  Dankie 

 

Beteken dit nou ons mag maar ons slym in die storte uitblaas? wink

Sorry ek was voorbarig, maar ek sien strooi as hy kom, lank genoeg hier.

En stoppit nou met die you know what!!wink

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Thu, 01/08/2019 - 07:23

Shaun, ek sukkel nog om laas laas maand se pay uit te geewink

Iemand het 'n keer gesê, as jy 3 dae na payday nog geld het, kan jy nie met geld werk nie.😀 

Of, my pay hou van die einde van die maand tot die einde van die aand.