Ons Forum

Description
Hoe werk ons Forum en belangrike inligting.    REËLS     

Forum Borge

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

Goeiedag Forumlede

Soos julle weet is kampforum 'n nie-winsgewende gemeenskapsblad wat afhanklik is van privaat fondse om aan die gang te kan bly.  As daar enige lede is wat kan help met finasiële bydrae tot die blad se onderhoud / instandhouding sal dit BAIE waardeer word.

Ons forum, Kampforum

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek dink terug aan die dae toe ons klompie nog as Wegsleep-forum bekend gestaan het en die gesukkel met Media 24 om die forum probleemvry te laat loop via 'n kontrakteur.  Dit was 'n absolute gesukkel, dan is dit foutief en dan is dat foutief - absolute frustrasie.

Nee wraggies ?

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Nee wraggies mense, ons as gesoute kampeerders kan baie beter doen hier op die forum as om net soggens te groet en oor die weer te praat.  Ek vind dit maar werklik "boring" om elke dag die moeite te doen om Kampforum oop te maak en dan net die ou vervelige gegroetery raak te

Ons forum Kampforum

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
Die forum het klein begin nou staan ons al 941 lede hier gesels ons oor alles en nog wat van kamp tot bos tot raad en daad , ek nou al geleer om my boude te ontspan omdat ek altyd klaar waar is almal , maar ja dink net julle as ons 941 lede almal een dag saam inlog en begin gesels gaan dit soos die
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus