Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -15 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -28 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Twak praat

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Sit ek nou hier, nie soos Arie oppie stoepie, maar dink by my selwers, ek is die persoon, wat die meeste twak kwyt raak op die forum, maar dit lok darem soms reaksie uit.

So, die wat nog nie agter gekom het nie, vat maar my instte met 'n sak sout.😂

As ons nie meer humor in die ou wêreld het nie, het ons die stryd verloor.

Middag Johann

Sien my inskrywing onder "Kampforum by TO strand"

Groete

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 12/12/2019 - 12:46

Moet sê ...

Want nou weer ?

Ek kamp tog te lekker, gaan nou 'n koue een oop maak, maar dit is jie die eerste vir die dag nie wink

0

Sit ek nou hier, nie soos Arie oppie stoepie, maar dink by my selwers, ek is die persoon, wat die meeste twak kwyt raak op die forum, maar dit lok darem soms reaksie uit.

So, die wat nog nie agter gekom het nie, vat maar my instte met 'n sak sout.😂

As ons nie meer humor in die ou wêreld het nie, het ons die stryd verloor.

Ek dink daar's seker n hele klomp geleerde mense hier-rond wat sal hewig met jou stry daaroor.... En verwys U aan my...

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 14/12/2019 - 06:12

Nou wonder ek net so in my binneland, vir wat sluit so baie mense aan, maar sit nie weer  'n vinger op die key board neer nie, en waar is al die ou lede wat weg geloop het.

Ons faaaait mos met niemand hier nie.😀 

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 14/12/2019 - 15:58

Vat mense maar met n knip sout kwaad raak oor stront nee wat die lewe is n lied 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 15/12/2019 - 20:24

Sexually and smoking frustrated. Die woord spyker rafel diep issues van loss op, die wat hul nie meer een in die natuur teen n boom wil vasdruk of sien dat ander dit doen nie. 

Maar wat, ons het seker almal issues. cheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus