Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

60708 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mooi Gespeel Bokke.   Daai… Kampforum SuperBru Voortrekker -7 hours ago
Anton, bly julle het dit… Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -7 hours ago
Ek het, soos nog altyd weer… Reiskombers (travel blanket) Johann L -7 hours ago
Baie Welkom Cobus Uys!  Welkom Voortrekker -7 hours ago
Naandsê!     Ek en Anton jnr… Oktober 2019 Koffiekroeg Voortrekker -7 hours ago
Dankie Shaun, ek hou nogal… De Voetpadkloof Oktober 2019 Johann L -8 hours ago
Naand 😂 Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -8 hours ago

Die Groot 5

Centurion
Submitted by Voortrekker on Fri, 05/05/2017 - 13:00
Forums

5

Klerksdorp

Frans Pretorius

Fri, 05/05/2017 - 16:26

.

Olie-lapper

.

Stropersemoer!!!

.

Pikkehaai

.

Pollieperd

.

Watsefant?

Johann, prentjies kom van oral op internet, Ek het so paar plekke waar ek aflaai, meesal vir besigheid ontwerpe, maar gooi die goed se name by soos Ek dit sien! Mens moet maar bietjie humor êrens inbring. Het so 120 smileys reeds verwerk! Ek kan nie meer self teken, so ons ploeg maar met ander mense se kalwers!

 

 ander 

Secunda

Sleep nou

Wed, 04/10/2017 - 07:38

So gepraat van groot 5 het hulle gesien maar een dier wat ek graag wil sien is n wilde hond

Secunda

Sleep nou

Tue, 14/11/2017 - 07:00

Dassie ek byny almal wat n wilde hond sien maar my beurt gaan kom my voksie is so wild sy hardloop hek toe en terug en slap dan res van die dag

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 02/10/2018 - 17:22

Oom Sleep, dink daar is iets fout met die wille honde in die willetuin. Was so week gelede in by KNP vir die dag. By die hek waar mens betaal vra die bestuur groot asseblef op n plakaat dat as enigiemand wille honde sien om die posisie aan te teken en hulle te verwittig, ook fotos te neem as moontlik.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 02/10/2018 - 18:07

Gesie, daar is niks fout met die wildehonde in die Kruger Wildtuin nie.  Hulle is wel baie skaars en 'n bereigde spesie, slegs 160 volgens my jongste sensussyfer van 3 jaar gelede en omtrent 20 troppe.  Daar was wel 'n spesifieke siekte 'n jaar of twee gelede wat een hele trop heeltemal uitgewis het.  Daar word elke paar jaar 'n opname gedoen waar toeriste versoek word soos wat jy opgemerk het om die getalle tussen sensusse te monitor.

My laaste twee jaar se besoeke aan die Wildtuin het elke keer wildehonde opgelewer en so ook vir drie afsonderlike  groepe vriende van ons tydens hul onlangse besoeke aan die Wildtuin.

Hieronder is een van ons Mei 2018 se brakke, sommer met die intrapslag vanaf Phalaborwa-hek, 10 minute nadat ons deur die hek is !  Dit was ons heel eerste diere wat ons gesien het, selfs voor die eerste rooibok !

.

Secunda

Sleep nou

Tue, 02/10/2018 - 18:46

Ou geesie dis soos Len se hulle is maar skaars maar vatbaar vir siektes glo hulle sal weer uitbrei ek saal nog my beurt kry om een dalk 10 in lewende lewe te sien

Port Elizabeth

Antie

Tue, 02/10/2018 - 19:37

'n Wildehond eet seker enige iets wat voorkom.  Hulle lyk vir my genadeloos op die diere kanale.  Ek dink mens moet banger wees vir hulle as vir 'n leeu.  Wat sê jy, Len?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 02/10/2018 - 20:36

Ja Freda, wildehonde is gedugte jagters, altyd in groepe en begin al aan hul prooi vreet nog voor dié behoorlik dood is. Maar vroegoggende is hulle as 'n groep baie spelerig totdat dit jagtyd word, dan is hulle gefokus op hul prooi.  Daarna is dit 'n lui slaaptyd soos op die foto hieronder.

.

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 02/10/2018 - 21:42

Dankie oom Len, oom Sleep, bly dit is nie ernstige probleme vir die wille brakke nie, en ek dink dit nogal goed dat die bestuur, mense so betrokke probeer maak.

Mooi kiekies van die brakke oom Len.