Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.
As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;
Segekok, ek het nou na die…
Segekok, ek het nou na die hele liedjie gaan luister. Regtig 'n pragtige lied. Dit het my eintlik hartseer gemaak. My seun, wat nou in NZ woon, is 'n jagter en ek weet hy verlang na sy jagvriende en mis hul jagte. Ek wil hom laat weet om die liedjie te gaan luister, Hardekole.
Ja, dit is beslis 'n wenner…
Ja, dit is beslis 'n wenner lied daai so om die kamp vuur.
Hier is n link na OMD -…
Hier is n link na OMD - Joan of Arc.
Ek laaik daai OMD al vir…
Ek laaik daai OMD al vir donkie jare, dit saam met The Cure is een van my eerste favourite bands in die 80's
In meeting
So sit ek in meeting by werk vanoggend 07H30 en dink hoe lekke sal dit nou wees om vir n maand te kan staan en te kamp die liedjie van Uriah Heep - Free me kom toe op by my maak n plan en luister na hom
Pink Floyd....Just another brick in the wall
A rather eclectic two or three compositions winding their way through my head at the moment... Top of the list is: -
Pink Floyd: - Just another brick in the wall... No surprises there....
Marian faithfull: - Ballad of Lucy Jordan..................At the age of 37, she realised sh'd never ride through Paris in a sports car, with the warm wing blowing through her hair
Moody blues: - Watching & waiting
AC-DC: - THUNDERSTRUCK
Had you asked me 2 weeks ago, I was bessotted with the duet Nessen Dorma from Tourendot..... Thankfully, thats "gone to sleep" hehehe
Liedjie vir almal
Where do you go to my lovely ..............Peter Sarstedt ek verstaan dat hy die liedjie aan Sophia Loren op gedra het
Now I've got John Denver giving me a concert in my head
Country roads.....
Take me home.....
To the place, where I belooooong
Mabalingwe.....
Limmmmmm........poo-poo...............
Take me there
country roads............
John Denver
Warren ek dink dat" Thank God im a country boy" sal jou eerder pas
SOMEONE WHO "GET'S" ME..... AT LAST
Dankie Dassie....
That's me.... 110 % me............Plain as simple soos n plaasjaapie kaalvoet inni Mall of Africa.......
Came across this photo and so, the song for me for today,
Deur Laurika Rauch
Be honest now..... post if you also momple the words or whistle the deuntjie vandag!
My oom se motor is ‘n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien
My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reën en hy sê ja-nee
En hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
Refrein:
O stuur ons net so ‘n bietjie reën
My oom het ‘n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
Maar my oom het gesukkel op die plaas
Want die son was te warm en die reën te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom, ja my oom was te diep in die skuld
My oom se motor is ‘n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy ry na die lande in die oggenddou
Die lande vaal en sy oë grou
Herhaal Refrein
En as jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak-klak-klak
Maar my oom, ja my oom se oë’s nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
Herhaal Refrein

Ek dink mees van my buurman se kinder's dink so van my
Marian faithfull: - Ballad…
Marian faithfull: - Ballad of Lucy Jordan..................
Last time I listened to that was in 1993, but lost the cd. Ek moet dit weer kry - gaan sommer vandag soek.
Lucy Jordan
Voortrekker ek smaak daai lied stukkend veral Marian se hees stem .Dink net hoe dit sal klink as sy jou vir n sigaret vra ![]()
Simon & Garfunkle came for a visit on Sat...
Bridge over trubled water....
Sounds of Silence....
2 Compositions that are right up there with the greatest songs ever composed... The pinnical of their career
Had great meaning to me when I was a young child.....





Ek dink hierdie liedjie is…
Ek dink hierdie liedjie is vir alle kampeerders geskryf...
https://www.youtube.com/…