Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rapport Media24 se koerante en… Geert -21 minutes ago
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -1 hour ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -3 hours ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -3 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 26/10/2017 - 21:11

Mabalingwe - 2-4 Maart 2018 Man Vou Van Volwasse Kinders Anton Jonika Louw 2 2 Arie Petra Mooiman 2   Obie Millie Oberholzer 2   Willem Surette Brits 2 1          

 

0
Randfontein

bokvirsports

Fri, 27/10/2017 - 03:03

Sou graag wou, maar is besig om uiteindelik na 5 jaar se dreig my Namakwa eko roete avontuur te beplan. 

Geniet dit almal wat gaan!

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 27/10/2017 - 07:28

Het twee weke in Maart statutory shut hier by werk en dan vir 3 weke kamp ek en Berdien by Natalia my beurt sal kom dan kamp ons saam julle

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 30/10/2017 - 11:36

Dankie Mabalingwe!

Forum lede kry 25% afslag vir die saamtrek.

Std tariewe is R130 per staanplek en R70 per persoon vir die naweek van 2-4 Mrt.  Max 6 persone per staanplek.

Ons kry een buite seisoen staanplek om weg te gee as prys!

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 05/11/2017 - 12:08

Plaas asb julle name en hoeveelheid persone sodat ons 'n lys kan bymekaar kry.  Mabalingwe het aangevra vir 'n lys sodat hulle die 25% afslag kan inrekening met julle besprekings!

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 06/11/2017 - 08:09

Ja Gryswater ek en Berdien mis uit maar sal verseker voorentoe saam kamp die kamp gaan julle wat saam gaan geniet

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 07/11/2017 - 07:06

Moet ons nou al bespreek of doen julle groep bespreeking?

Ons moet wel net die lys van name opdateer hou en beskikbaar maak aan Mabalingwe.  Wanneer jy dan bespreek sal hulle die 25%   afLAG bysit! laugh

Willem ek sal 'n epos stuur en jou voorstel, dan kan jy sommer elke keer direk die lys deurstuur en met hulle verder in kommunikasie wees oor die besprekings? 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 07/11/2017 - 07:18

Sit asb my naam ook voorlopig op,  dit hang af wat my vrou se werk druk gaan wees of ons kan gaan.

Johann L  Johann  Bennanta Lock. 2 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Tue, 07/11/2017 - 07:29

Sal kyk of my vrou die Vrydag kan afkry dan kan ons ook saamkom. Sy werk gewoonlik tot 18:00 uur en kom eers amper half sewe by die huis.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus