Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -10 minutes ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -56 minutes ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -2 hours ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -3 hours ago

Wie het destyds?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Sit ek hier en dink aan my dag se planne en soos my gedagtes dwaal begin ek terugdink na 2014  Maart - April.

Ek moes DJ by my vriend se troue en was op soek na tradisionele troue musiek.   Ek het toe rondgevra op die ou wegsleep forum en daar was nogal vele lede wat my gehelp het.

Nou probeer ek onthou wie dit was vir wie ek ontmoet het?  Een van die lede het vir my 'n CD gegee met al die lekker ou liedjies -  wie was die lid?

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Wed, 29/11/2017 - 09:31

Voortrekker ek wil net vir jou se dit was nie ek nie angel

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 29/11/2017 - 11:07

Voories, 2014 was jy nog op honeymoon.  Jy het baie gedroom daai tyd.  Is jy seker jy het nie dalk gedroom oor die CD nie?

Jy soek mos nou na 'n naald in 'n hooimied!   Maar mens weet nooit, dalk is die ou nog hier rond.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 29/11/2017 - 12:48

Wat wil jy met die ou maak as jy hom kry ?

ek wil graag dankie sê vir die CD Len cheeky   ...eintlik wonder ek maar net. Ek is maar so, wonder oor mense.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 30/11/2017 - 06:50

Sodra jy onthou laat weet ons of kry Arse Lupin in hy kan help as hy nog leef bygese Anton

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 06:51

Was dit nie DK nie.

Ek het ook al gewonder?  Of dalk poenerhoes? laugh

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 14:10

Jis jou geheue is vrot dit was ek ......

regtig, was dit jy?   Waar werk jy Slowstrike?

Tienie - nee ek weet nie wie is Tienie nie. 

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Thu, 30/11/2017 - 14:43

In reply to by Voortrekker

Jy het dit kom oplaai hier in Oak Avenue Highveld Park Centurion. So groot wit gebou. Ag ek moet dit seker maar sê Telkom se Operasionele sentrum.

 

Jy het dit nodig gehad vir `n troue en hier is `n knaap wat ook DJ en hy was gaaf genoeg om dit te deel

 

Groetnis

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Thu, 30/11/2017 - 14:46

So voor almal my uithaal oor hulle stadige internet duur oproepe ens ens DIT IS NIE MY SKULD NIE !!!!

 

Nee ek sit nie fone in of maak hulle reg nie en ja as die popo die fan strike sal ek heel moontlik `n mede forum lid help soos wat ek met obie gedoen het toe ons nog almal op die Weg forum gekuier het.

 

Groetnis

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 14:52

My maggies!  Wel te kenne wink

Soos Freda se, ek was in 2014 nog op honeymoon en is daar sekere dinge wat ek nie so goed kan onthou van daardie tyd nie - my vrou is heelwat jonger as ek laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus