Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -22 minutes ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -4 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -5 hours ago

Lolla WEN Koro Koro

Centurion
Profile picture for user Lolla
Submitted by Lolla on
Forums

Hierdie is n ongelooflike mooi plek! En... Ek GAAN hierdie naweek WEN! Maak nie saak wat julle dink of doen nie. Dis my home town en een van die mooiste kamp plekke in Limpopo! As ek hier gaan kamp dan kan die kabouters lekker vir hulle ouma groot gaan kuier wat n paar kilometer vanaf Koro Koro woonagtig is. Ek weet Voortrekker hou baie van so n boskamp KAMP... So dalk kan hy vir my n goeie woordjie gaan insit by die beoordelaars... 

Antwoord - 31 staanplekke en 16 familie badkamers! 

STEM VIR LOLLA heartheartheartwinkyes

Centurion
Profile picture for user Lolla

Lolla

Tue, 13/03/2018 - 15:13

Hallo vriende en vriendinne, ek sien ek loop ver voor met die meeste views. 

Daar is nog 2 daggies oor, julle sal moet view smiley  ons gaan lekker kamp by Koro-koro

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 13/03/2018 - 18:57

Baie geluk Lolla laat weet my asb wanneer julle gaan sodat ek eienaar kan laat weet Anton / Lolla en kidz is oppadwink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus