Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Onze Rust, Colesberg Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -48 seconds ago
nuwe Isuzu enjin Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -33 minutes ago
Daar is nie veel oor in my… Onrus woonwapark Voortrekker -1 hour ago
soos Heinz Konsalik se boek.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -1 hour ago
Onrus sal my altyd laat… Onrus woonwapark Voortrekker -1 hour ago
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -13 hours ago

Sonsondergange

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek onthou op 'n ander forum was daar 'n draad waar lede hul sonsondergang foto's kon plaas en dit was altyd so mooi om te sien.

My wens is om hier dieslefde mooi weer te kan wys.   Plaas asb jou sonsondergang foto's hier.

ssss

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 15/05/2018 - 14:41

Stem ? saam met jou stelling, ek is ook nie so vreeslik oor die see en die sand nie?

Kyk die see is nice maar daar is niks beter as die bosveld nie !!! 

Maar, dit is darem lekker om so oor die see te sit  tuur, daai skoon lug in te asem.

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 15/05/2018 - 15:01

Daar is niks so mooi as om die sons opkom of ondergaan te sien . Alhoewel ek in Durban woon kan ek nie eers onthou wanneer laas ek my voete in die see water gesit het nie . Ek is maar n bosveld /berge persoon en al my vrye tyd spandeer ek maar in die Laeveld . 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus