6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -43 minutes ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -2 hours ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -2 hours ago
Kappie e se toets Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -2 hours ago

Brandstof en Geloof

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums
Twee nonne ry op n goeie dag daar in Noord Wes se plaas paaie. Gaan staan hul Mini sonder brandstof. Stap die twee maar na die plaas opstal so paar km weg. Boer reken hy kan help met brandstof maar hy glo nie hy het n houer nie. Soek in die stoor en kry toe n ou koos, laas gebruik toe hulle nog nie toilet binneshuis gehad het nie. Maak toe koos vol sasol en die twee stap terug motor toe. Net toe hulle besig is om die brandstof versigtig in die motor te gooi, kom die predikant en ouderling om die draai gery. Hulle bekyk die petalje en sê die dominee "Broer ons kan nou maar sê van die Katolieke wat ons wil, maar wragtag hulle geloof is sterk!"
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus