Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
vinnigste gehardloop ...
Koos en sy pel het 'n sak vol lemoene by die bure gesteel. Hulle hardloop na die naaste begraafplaas om die lemoene te verdeel.Toe hulle by die hekke inhardloop, val 2 lemoene uit die sak en word net daar gelos.'n Dronkie op pad terug van die kroeg loop daar verby en hoor toe"Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou".Hy skrik hom sommer dadelik nugter en hardloop na die dominee toe. "Dominee, Dominee, kom saam my asseblief,kom hoor hoe deel God en satan lyke tussen hulle in die begraafplaas"..?.. Hulle hardloop na die begraafplaas en die stemme gaan voort! "Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou!".Skielik se die een stem ?"Nou wat van die twee by die hek?".... Die Dominee het die vinnigste gehardloop...
Dankie almal. Ek het nou…
Dankie almal. Ek het nou lekker gelag!![]()
![]()
Lees ek gisteraand oor die…
Lees ek gisteraand oor die gevare van bier en ander drank, ek het my gat af geskrik, sal dit nooit weer lees nie.
Wil so graag
Ek wil so graag gewig verloor maar ek hou nie van verloor nie![]()
![]()
Skerp, baie skerp Shaun😂😂 …
Skerp, baie skerp Shaun😂😂
Ek wil so graag gewig verloor maar ek hou nie van verloor nie














Lag 'n slag ...
Lag 'n slag