6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Selfde 'topic'..... Kruger 2026 Rona du Plessis -35 minutes ago
Piekniek plekke Kruger 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -2 hours ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago

Salt Rock - Arie?

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Sit ek hier en dink, terwyl ek my hoender potjie laat prut prut...    Hoe lyk dit daar by Salt Rock en hoe gaan dit met Arie en Petra?

google:

sr

salt r map  sr

Port Elizabeth

Frieps

Sun, 06/08/2017 - 12:34

Sit ek hier vanoggend en dink by myself (was nie besig met 'n potjie nie).   Waar is Arie dat hy so stil is?   Kyk, ek verstaan in die tyd wat hy moes oppak en Salt Rock toe trek, was die man seker bietjie besig.   Oftewel, Petra was besig en hy moes sit en vir haar instruksies gee wat sy alles moet doen, waar alles gepak moet word, ens. ens.   Wonder toe moet ek nie 'n draad begin en vra nie.  Dog toe ek sal dit los tot more.

Nou sien ek die mooi foto's van Salt Rock.  Mense ons, maar dis mooi daar!   Arie verkyk hom seker nog aan alles en dalk het daar weer visioene uit die branders verskyn wat hom ook besig hou.

Kom nou Arie, ons wil graag hoor hoe gaan dit daar.   Sal ook maar erken, ons verlang na jou.

 

Overwel en Desnieteenstaande (Oubaas van 7de Laan se woorde), glo ek hy het nou genoeg gechill en kan gerus weer tevoorskyn kom.  

 

Secunda

Sleep nou

Sun, 06/08/2017 - 14:53

Was nog nooit daar maar Arie sal se hoekom ek en julle daar moet kom kamp

Port Elizabeth

Frieps

Mon, 07/08/2017 - 12:41

Ek bring die draad aspris boontoe, soday jy dit nie dalk mis nie.

wink

 

Waar my wa staan

Arie

Mon, 07/08/2017 - 13:58

Ek is hier.

Baie besig om n ingewikelde handleiding vir Quantity Surveyors te skryf.

Hou my goed besig, baie navorsing om te doen.

Sal weer hier gesels waneer ek eendag klaar is.

Ongelukig het die jong mense ons ouer garde nodig om vir hulle leiding te gee, nou kan ek nie rus en ontspan nie!

Secunda

Sleep nou

Tue, 17/07/2018 - 19:25

Arie kan jy n paar lekke staanplekke onthou by Salt rock ek hoor dis n puik plek die wind maak n ou maar voorsiening

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus