Gypsy 5 tent
Ek soek asb raad, my Gypsy 5 se tent is besig om finaal in te gee. Ek het n volledige Jurgens Exclusive tent. Sal dit op die Gypsy pas ?
- Read more about Gypsy 5 tent
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 82 views
Ek soek asb raad, my Gypsy 5 se tent is besig om finaal in te gee. Ek het n volledige Jurgens Exclusive tent. Sal dit op die Gypsy pas ?
Goeie dag
Soos ek hier tik is ek en Berdien besig om vanaf die huis na die woonstel agter ons huis in te trek So kom ons ook agter maar mense jy gaar op ek glo baie voor my het selfde beleef en ervaar Baie breekware , meubels , ens gaan opgedeel word tussen ons drie meisiekinders en dan res verkoop , skenk
Groete aan almal
My vrou Bernice en ek is pensioner langstaan hampers wat by Night sky camping naby bonnievale.Ons soek n plek nader aan kaapstad maar kry niks.
Baie dankie vir almal se insette. Ons waardeer dit verskriklik baie. Kyk , kamp gaan ons kamp maar eers sal ons n basis kry en ons meubels stoor. Nogmaals baie dankie. Ons het die saak nou van n ander kant af ook bekyk en stem heeltemal saam dat ons n basis moet he.
Hoe om n permanente langstaan kampeerder te word, ons is nou in die proses om ons eiendom te verkoop, wel gister eers in die mark gesit. Ons wonder hoe maak mense wat permanent kamp. Verkoop jy jou meubels of stoor mens dit? Dis mos permanent of hoe? En het mens n backup eiendom of nie?
My familie het n wildplaas in Limpopo en is opsoek na n afgetrede paar wat daar wil bly. Toesig in ruil vir verblyf. Moet lief wees vir die natuur. Kontak my asb as julle van iemand weet wat sou belangstel. My whatsapp is 0836754987.
So met ons trekkery deur die land, die afgelope plus minus 4 jaar, het ons maar rond geloer vir ‘n plekkie waar ons, ons aftree dae sal wil deurbring. Ons wou nie in Pretoria bly nie, waar ons die grootste deel van ons na skool jare deurgebring het.
Hallo julle, ons is nuut op die permanente kamp ding. Ons het ñ Sprite Swing. Ek wil graag weet wat doen julle omtrent klere wat moet opgehang word? Die Swing se kassies is net te klein. Het enige van julle dalk kassies ingebou?
Ai dit is lekker hier by Moreson. ![]()
Darem weer saam met 'n klomp ou vriende.![]()
Ek glo die besluit wat ons twee gemaak het om permanent te kamp was die heel beste besluit ooit in ons lewe!!
Dit is 'n ongelooflike sorgvrye lewe, ons dink nooit aan misdaad of veiligheid nie. Weet nie van verkeer of taxis nie.
Soos baie seker al weet, ons is nou in ons 7 de jaar van voltyds kamp.
Mens het maar jou up en downs, gelukig darem voorsiening gemaak toe ons begin met die storie.
Het maar eenkant geldjie bele vir goed wat ek weet sal opduik;
Nou ja so kom alle goeie dinge tot 'n einde, more vroeg moet petra maar begin die kamp afbreek.

Ek doen graag navraag of daar dalk enige 5de wiel karavaan eienaars onder ons lede is.
Ek is sedert 1972 met die bekendstelling van die destydse "Styleline" 5de wiel karavane versot op die idee, soveel so dat ek onlangs begin het om self vir my een te bou.