Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Kinders se vraestelantwoorde
Kinders se vraestelantwoorde. Dis nou lekker Afrikaans !! Geleen by Hester Rall.😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
* Salomo het driehonderd vroue en nog sewehonderd bye gehad. Nie almal van hulle het gesteek nie, maar hy was gelukkig baie slim en het ‘n plan uitgewerk.
* Nog ‘n belangrike uitvindsel was die bloedsomloop. Dit het verhoed dat jou bloed stilstaan, wat stilstuipe veroorsaak.
* Egipteland was bewoon deur mummies en hulle het almal op hulle hero-gleuwe geskryf en vir hulle pappies gewys. Hulle het in die Sarah-woestyn gewoon en het waterbeurte gehad van die min reën.. Die klimaat was so erg dat al die inwoners op ander plekke gebly het, en net naweke huistoe gekom het om sandkastele te bou. Die boesmans het in hulle tuine gewerk.
* Moses het die Hebreeuse slawe na die Rooi See gelei waar hulle ongesuurde brode gebak het, dit is brood wat sonder enige bestanddele gemaak is en baie soet is van te min suurdeeg. Moses het die berg Sianied uitgeklim om die tien gebooie te kry.
* Die Egiptenare was ‘n hoogs gekulde volk en sonder hulle sou ons nie ‘n geskiedenis gehad het nie. Hulle het omtrent al die kafees in Egipte gehad. My ma sê hulle het baie mites gehad wat seker in die kombuis gewerk het.
* Demokrates was ‘n beroemde Griekse wysheid wat rondgeloop en mense raad gegee het.. Hy is dood omdat hy verskriklik oordosis of so iets. Na sy dood het sy loopbaan dramaties agteruitgegaan.
* In die ou Olimpiese Spele het die Grieke kaal paal gespring, zol geswaai, en disnis gegooi. Hulle was ook lief vir budgie-jump, omdat daar niks anders was om te jump nie.
* Johanna van Arkel het van ‘n stapel brandwonde gesterf. Hulle het haar met ‘n blaasbalk aan die brand gepomp, tot haar hare afrou geraak het van skrik.
* Koningin Elizabeth was die “Maagdekoningin”. As ‘n koningin was sy ‘n sukses, maar nie as ‘n maagd nie. Sy het haar volk se probleme aangetrek. En was altyd mooi geklee.
* Dit was ‘n tydperk van groot uitvindsels en ontdekkings. Gutenberg het die wynpers uitgevind. Hy het die slaweklokke gelui deur dit in die wynpers vas te draai dat die wyn spat.
* Die grootste skrywer van die Renaissance was William Shakespeare. Hy is in die jaar 1564 gebore en die geskiedkundige mense dink dit was op sy verjaardag.
Hy het nooit geld gemaak nie, en is net beroemd oor die toneelstukke wat hy geskryf het. Hy het tragedies, komedies en historektomie geskryf. Romeo and Juliet is een voorbeeld.
* Abraham Lincoln het Amerika se grootste presedent geword. Lincoln se ma is dood toe sy nog ‘n maagd was en hy is gebore in ‘n houthut wat hy met sy eie hande gebou het in die franse evolusie.
* Johann Sebastiaan Bach het baie komposisies geken en het so ook baie kinders gehad. Hy is dood sedert 1750 tot vandag toe. Bach was die beroemdste komponis in die wêreld, amper soos HÃndel. HÃndel was half-Duits, half-Italiaans en half-Engels wat Hollangs gepraat het.
* Beethoven het musiek geskryf al was hy doof. Hy was so doof dat hy harde musiek geskryf het. Hy het ver in die woude gaan loop selfs al het almal na hom geroep. Beethoven het in 1827 opgehou bestaan en dis hoekom hy later dood is. Hy het rooi hare by geboorte gehad toe noem sy ma hom Beethoven. Sy hare het egter na sy eerste bad heelwat verander.
* Die negentiende eeu was ‘n tyd van baie uitvindsels. Mense het opgehou om met die hand te reproduseer en met toestelle begin reproduseer.
* Die uitvinding van die stoomboot het ‘n netwerk van riviere laat ontstaan, waarna die mense gevlug het as die water te warm raak van die stoom wat afgeblaas word.
* Die Toekoek is ‘n voël wat nie haar eie eiers kan lê nie.
* Parallelle lyne ontmoet mekaar nooit nie, tensy jy een of altwee van hulle buig.
* ‘n Sirkel is ‘n lyn wat sy ander end ontmoet sonder om te end. Daarom is dit moeilik om sy end te kry, voordat jy dronk word.
* Die maan is ‘n planeet net soos die aarde. Daar bly net een man wat baie gelukkig is. Een keer ‘n jaar raak sy koeie mal en spring oor die maan.
* Vegatiewe voortplanting is ‘n proses waarin een individu per ongeluk ‘n ander individu vervaardig waarop net die ouma trots is.
* Koolstofmonoksied is ‘n reuklose gas wat verskriklik stink.
* Peter Stuyfgestaan is ‘n geskiedkundige figuur, want hy het sigarette uitgevind en begin rook.
Ek het 'n "mechanic" gekry…
Ek het 'n "mechanic" gekry om my voertuie te diens.

MAN RULES
AT LAST A GUY HAS TAKEN THE TIME TO WRITE THIS ALL DOWN
FINALLY, the guys’ side of the story. ( I MUST ADMIT, IT’S PRETTY GOOD.)
WE ALWAYS HEAR ‘THE RULES’ FROM THE FEMALE SIDE
NOW HERE ARE THE RULES FROM THE MALE SIDE
THESE ARE OUR RULES!
PLEASE NOTE. THESE ARE ALL NUMBERED #1 ON PURPOSE!
1. MEN ARE NOT MIND READERS.
1. LEARN TO WORK THE TOILET SEAT. YOU’RE A BIG GIRL. IF IT’S UP, PUT IT DOWN. WE NEED IT UP, YOU NEED IT DOWN. YOU DON’T HEAR US COMPLAINING ABOUT YOU LEAVING IT DOWN.
1. CRYING IS BLACKMAIL.
1. ASK FOR WHAT YOU WANT. LET US BE CLEAR ON THIS ONE:
SUBTLE HINTS DO NOT WORK!
STRONG HINTS DO NOT WORK!
OBVIOUS HINTS DO NOT WORK!
JUST SAY IT!
1. YES AND NO ARE PERFECTLY ACCEPTABLE ANSWERS TO ALMOST EVERY QUESTION.
1.. COME TO US WITH A PROBLEM ONLY IF YOU WANT HELP SOLVING IT. THAT’S WHAT WE DO. SYMPATHY IS WHAT YOUR GIRLFRIENDS ARE FOR.
1. ANYTHING WE SAID 6 MONTHS AGO IS INADMISSIBLE IN AN ARGUMENT. IN FACT, ALL COMMENTS BECOME NULL AND VOID AFTER 7 DAYS.
1. IF YOU THINK YOU’RE FAT, YOU PROBABLY ARE. DON’T ASK US.
1. IF SOMETHING WE SAID CAN BE INTERPRETED TWO WAYS AND ONE OF THE WAYS MAKES YOU SAD OR ANGRY, WE MEANT THE OTHER ONE.
1. YOU CAN EITHER ASK US TO DO SOMETHING OR TELL US HOW YOU WANT IT DONE. NOT BOTH.
IF YOU ALREADY KNOW BEST HOW TO DO IT, JUST DO IT YOURSELF.
1. WHENEVER POSSIBLE, PLEASE SAY WHATEVER YOU HAVE TO SAY DURING COMMERCIALS.
1. CHRISTOPHER COLUMBUS DID NOT NEED DIRECTIONS AND NEITHER DO WE…
1. ALL MEN SEE IN ONLY 16 COLORS, LIKE WINDOWS DEFAULT SETTINGS..
PEACH, FOR EXAMPLE, IS A FRUIT, NOT A COLOR. PUMPKIN IS ALSO A FRUIT. WE HAVE NO IDEA WHAT MAUVE IS.
1. IF WE ASK WHAT IS WRONG AND YOU SAY ‘NOTHING,’ WE WILL ACT LIKE NOTHING’S WRONG. WE KNOW YOU ARE LYING, BUT IT IS JUST NOT WORTH THE HASSLE.
1. IF YOU ASK A QUESTION YOU DON’T WANT AN ANSWER TO, EXPECT AN ANSWER YOU DON’T WANT TO HEAR..
1. WHEN WE HAVE TO GO SOMEWHERE, ABSOLUTELY ANYTHING YOU WEAR IS FINE…REALLY.
1.. DON’T ASK US WHAT WE’RE THINKING ABOUT UNLESS YOU ARE PREPARED TO DISCUSS SUCH TOPICS AS FOOTBALL OR MOTOR SPORTS.
1. YOU HAVE ENOUGH CLOTHES.
1 .. YOU HAVE TOO MANY SHOES.
1. I AM IN SHAPE. ROUND IS A SHAPE!
1.. THANK YOU FOR READING THIS. YES, I KNOW, I HAVE TO SLEEP ON THE COUCH TONIGHT.. BUT DID YOU KNOW MEN REALLY DON’T MIND THAT? IT’S LIKE CAMPING…
PASS THIS TO AS MANY MEN AS YOU CAN – TO GIVE THEM A LAUGH…
PASS THIS TO AS MANY WOMEN AS YOU CAN – TO GIVE THEM A BIGGER LAUGH, BECAUSE ITS TRUE!
Ek was vandag hospitaal toe…
Ek was vandag hospitaal toe met n seer toon. Daar was n hengse ry siek mense voor my. Ek begin toe hoes en sê " ek gaan nooit weer China toe nie" . Skielik is al die mense voor my weg. Dadelik was daar drie dokters in space-suits. Ek word op n stretcher laat lê en gehaas na noodgevalle. Terwyl hul my en toon behandel vra die dokter my toe hoe lank is ek terug in SA en ek sê toe vir hom al 5 jaar. Ek is dadelik ontslaan. Was die beste diens ooit.
Johann, dit is iets om te…
Johann, dit is iets om te onthou. 'n Baie goeie metode om gou gehelp te word, spesifiek by die staat hospitale.
Stoffel, ons Suid Afrkaners…
Stoffel, ons Suid Afrkaners se sin vir humor, is blits vinnig om elke tragedie, met humor te probeer verlig.😄😄
Ek glo dit is deel van ons behoud.
Johann ja, wat is die lewe…
Johann ja, wat is die lewe nou sonder humor. Dit hou mens aan die gang en ook jonk
Aan wie laat dit jou dink ?
Dit is deel van Jors se Kampvuur Stories op fb.
maer, breëbors,bruin gebrande sewentigjarige oom met sy speedo wat soos n kapokhaantjie dink die hele vakansieoord en kamp se hennetjies behoort aan hom
![]()
![]()
![]()
Is dit dalk Arie?
`n Jong vrou in ‘n minirokkie wat knap om haar heupies span, probeer op ‘n dag in ‘n bus klim. Tot haar verleentheid sit die rokkie so knap dat sy nie haar been gelig kry om dit op die eerste trappie van die bus te sit nie.
Effens verleë glimlag sy vir die busbestuurder, reik na agter en trek die ritssluiter effens af.
Met die tweede probeerslag faal sy ook en weer gly haar hand na agter om die ritssluiter verder af te trek terwyl sy al hoe meer bloos.
Haar derde poging misluk ook jammerlik. Die rokkie sit steeds te styf.
Sy trek die ritssluiter verder af, maar voordat sy haar been kan lig om op te klim, vat ‘n fris Wes-Transvaler,
wat agter haar in die ry staan, haar om die middel en sit haar moeiteloos binne-in die bus neer …
Vererg draai sy om en gluur die man aan en sê “Meneer, ons ken mekaar nie eens nie; hoe durf jy so aan my vat!”
“Nee juffie, ek sou andersins met jou saamgestem het, maar nadat jy my gulp al vier keer afgetrek het, het ek gemeen ons ken mekaar seker al goed genoeg!”
dalk Arie? Nee ‘n fris…
dalk Arie?
Nee
‘n fris Wes-Transvaler
Klink vir my meer soos GrootG
Johann, hou my uit julle…
Johann, hou my uit julle stories uit asb!!!!
Die probleem is Arie plaas…
Die probleem is Arie plaas homself in hierdie stories ![]()








A wise doctor