Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -3 minutes ago
Sterkte Len.    Ek moet ook… Verskoning Voortrekker -10 minutes ago
Laat die Internasionale… Help met kamp beddens en… Voortrekker -14 minutes ago
Braai broodjie debat Kgalagadi Oktober 2026 Geert -19 minutes ago
Wonder ek nou.  Hoe lank… Padlangs deur die RSA - Dis… Voortrekker -30 minutes ago
Kamieskroon Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Liedjie van die dag.

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.

As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;

Secunda

Sleep nou

Wed, 07/10/2020 - 09:13

Benoem as een van die top 10 kitaar spelers van alle tye stigters lid en kitaar speler van die rock groep Van Halen is vroeg vanoggend oorlede aan kanker ek hoop die groep sal voortgaan en nog musiek maak

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus