Soos Desember naderkom, kan mens die opgewondenheid van ons binnelandse vriende sien. Karavane word gediens, kamplyste sorgvuldig nagegaan. Ons hier aan die ooskus raak so 'n bietjie jaloers oor die opgewondenheid, want hier van November tot Maart, bere die meeste van ons, ons karavane, dit is te warm en bedompig. Ons kuier hier van Maart af,maar ons deel in julle opgewondenheid.
Al kamp.............
Al kamp ons lank nie meer in Desember nie, hou ek baie van die "vibe" van vakansiegees oor Desember wat opbou, veral omdat die Kaap ook 'n gunsteling vakansieplek is. Ek geniet dit ook om al die vreemde registrasienommers te sien en hoe die verkeer toeneem wanneer die Desember-vakansietyd aanbreek.
En daarna, wanneer alles na normaal terugkeer nadat almal terug huis toe is en die oorde herstel het van die Desember druk, dan kom ons beurt in Februarie om heerlik in Hartenbos te gaan ontspan - natuurlik minder druk en bedrywigheid en baie tyd vir die outoppies om 'n Hartenbos straatbraai te hou !

Eks al klaar in n flat panic
Kom net nie daaruit om my lys wat al klaar vannie screen tot oppi vloer le,... korter te maak
net 10 naaweeke / dae oor....
HELP!
Ons is lekker opgewonde. Ek…
Ons is lekker opgewonde. Ek het so 'n summer feeling hier in my wat skrik vir niks!
Desember kamp
Verlede jaar was ons laaste kamp oor die Kersfeestyd, 16 dae by Green Fountain. Ons kan vier maandkampe doen met die geld wat dit ons gekos het. Van nou af oorhandig ons ook die oorde aan die jonger families, met kinders, om te gaan geniet. Ons beplan om nog 'n maandkamp te doen voor Desember. Almal van julle wat Desember gaan kamp, wees maar lekker opgewonde, dit is om die draai!
Dink ek nou terug, ons het 3…
Dink ek nou terug, ons het 3 jaar gelede oor 'n Desember gekamp, en dit was by DrieBerge. 2jr gelede met kleinste se geboorte en komplikasies gedurende Desember was daar geen vakansie in sig nie. Laas jaar Desember was ons net te bly om'n lewendige en gesonde seuntjie te he, na al die jaar se mediese onkostes.
So hierdie komende vakansie seisoen sal weer die eerste Desember kamp vir ons wees in 3 jr!
Ons kamp ook nie meer in…
Ons kamp ook nie meer in Desemders nie, maar ons gun julle wat dit moet doen die lekker vakansie gees. Gaan groot, of gaan huis toe..
One thing leads to another and another and....
First & formost,
Baie dankie Andre Smidt vir die een kant van n 5 x 5 army tent .......
en n army pikstel lepel......
Moerse eer om blat te skut, en om te ontmoet....
Dit het met een klaps, twee dinge van my lys afge-jaag
But daar le nou die tamelekie.... met n TODO lys wat hang vannie blikbrein se screen to oppi vloer, bekyk ek nou die een army lepel.....
Toe is dit kamp combuis uitpak en begin te her-oginiseer.....
Saterdag aand, tot lank verby slaap tyd... Sondag vroeg-vroeg <voor ses> more tot so elf uur die dag gaan ek nou aan met DIE storie......
Kan jy dit gloe..... Eeen ou lepeltjie en minstens 16 uur se werkies...........
In ekke geval, ek's nou tevreede met alles, en my kamp-combuis of "chuck-box" soos ek hom noem se laaie spog met ripstop onder en boe covers, my skerp mes laai het nou twee levels met die mes stel onder en dan plek vir ander boe-op....
Sondag laat middag Ek't ook laat die staal vir n haak voor oppi Landy aanmekaar laat sweis en dit pas glad nie te sleg,
My "staaldak potjie pot" het nou n deksel, nou is dit net so bietjie grind en n knoppie opsit,
Ek't ook my nommer 12 plat-pot uit-gegrou uit my stoorkamer want ek wil een van daai pot staanders <waar-oor ek dai U tube laasweek gepos> kry,
en hout blokkies gesny vir onder my tent paale om te keer dat hulle inni sagte grond sak....
Nou moet hulle net gou-gou so 12mm gaate inni middle kry.....
So My list is grinding down bit by bit.........
Ai tog! Een ou lepeltjie …
Ai tog! Een ou lepeltjie .....
.... nou wonder ek wat sal gebeur as ons vir jou 'n hele eetstel moet gee? hehehehe
Hierdie draad hou 'n rekord…
Hierdie draad hou 'n rekord vir besigtinge, meestal van buite af. Kyk al die FB Likes.
Another one of those things that leads to another thing thing
So, I crossed off a coupling on the front of the Landy to manouver my trailer easy peasy
Right then.... Now for aligning the ball under the coupling.......
So I go bach 35 odd years and start making a hitch-up guide I once made waaaaay back then...
esentially two rods, one clips to the ball <between the vehicle & the ball> using a 50mm wire hose clamp that had the screw turned the other way round,
On the coupling side there is a U fitting that clamps onto the handle of the coupling and supports the second verticle rod which has a V shaped mik whose open end faces the general direction of the vehicle at the top.
The tops of both rods are above window height, and by reversing < in my case driving forward> so that the rod on the ball goes into the mik of the V until the rod on the ball bumps over..............SI-DAAR 100 % aligned, just have to crank the jockey wheel down.....
Works 100 % every time even if the approach to the trailer is at near 90Deg.....
And best of all costs about R10 to make hehehehe
35 years ago I made the thing....
So this week, Ive been moerse busy...... each evening slaving until long after my bed-time....
These days My bedtime's just after eating supper.....................
I've made the V mik, the clamp for the coupling, & have been playing round with some ex-campmaster type poles for the upright's but can't blooming find my ice-cream container with all my hose clamps.....
This weekend, instead of crossing off another thing on my depressingly long December list, I'm gonna be making me a hitching guide that I made 35 years ago.....
When Jaguars Opel Senator's and and Campride caravans where all the rage......
But I am having lotsa fun....
Berg en Dal
Die wat nog op soek is na n plek vir Desember....daar het nou n klomp kampeer staanplekke beskikbaar gekom by Berg en Dal. Weet nie wat die rede is nie.....
Geert dalk reen
Dalk die reen wat mense weghou maar n ou kamp net so lekke al reen dit![]()






Warm
Die laeveld koo ook hier vanaf Oktober tot Maart my ma se reeds nou die dag sy sien al hoe meer karavane kom deur Phalaborwa oppad na die wiltuin