6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -3 minutes ago
100de by mekaar. Vakansiebeplanning 2026/27 neef Herman -22 minutes ago
Dankie Geert Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -1 hour ago
Jan Meyer Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -7 hours ago
Toer alte lekker saam Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -9 hours ago
6 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago

The best Sevens side on the planet

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on

Dit is wat die Engelse kommentator vanmiddag gesê het nadat die Blitsbokke die toernooi in Parys gewen het.  Volgende week speel hulle in die finale toernooi op Twickenham in Londen maar hulle het al soveel punte dat hulle alreeds die kampioene is vir hierdie seisoen.  Welgedaan, Bokkies, ons is trots op julle.  Dit was baie mooi om hul oorwinningsdans te sien.  Oulike kinders.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus