Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -4 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -17 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -56 minutes ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -2 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Hakkelende prostraat

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Die omie en 'n jongman sit in die dokter se spreekkamer.

Die jongman het 'n erge hakkel maar vra vir die omie: Wi-wi-wi-wat is vi-vi-verkeerd m-m-m-met Oom? Ek het prostaatprobleme, Boetie! Wi-wi-wi-wat is pi-pi--prostaat pro-pro-pro-probleme Oom?

Boetie, net so moeilik as wat dit vir jou is om te praat, net so moeilik is dit vir my om te pie!

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 26/10/2017 - 08:51

Ja, die prestasie-klier is 'n ding as hy begin lol !  Eers gepresteer en later gekeer !

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 26/10/2017 - 09:41

Ai ek kry sommer sulke koue rillings as julle van daai klier praat!!!!

Myne is nog rustig maar ek is vrek bang hy word wakker as almal van hom praat!!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus